Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

81 Zebula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Gholflandgoed, Plaas 534 Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

81 Zebula is 'n groot selfsorgvilla op die Zebula Gholflandgoed. Die landgoed is sowat 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.

Die pragtige en ruim dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 14 volwassenes en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging, 'n solderarea met 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kuierarea. Elke slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei. Die solderkamer is bo en het 6 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die eetarea en die sitarea met 'n TV met DStv. Daar is 'n informele sitarea met 'n kaggel op die boonste verdieping.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels, 'n plonspoel met 'n net oor en die buitestort. Daar is 'n boma waar gaste lekker kan kuier aan die ander kant van die huis.

Gaste kan van die landgoed se geriewe, soos die 18 putjie-gholfbaan, restaurante, kroeë, bekroonde spa, sports- en ontspanningsaktiwiteite, konferensie- en spanbougeriewe, 'n gimnasium, swembaddens en wildkyk-aktiwiteite, gebruik maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Zebula Gholflandgoed, Plaas 534 Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebula Gholflandgoed, Plaas 534 Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79e05ddca332aeccfb1bc5d809a9c920bc2fce7f88fabc01b8ec7090ee289a99185ee53a2c49e7ea4dd35b9f442d63bdf53a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 14) Zebula Golf Estate Farm 534 Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.747580234176 27.964769233981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem