Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zedara Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Zedara Bush Lodge is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Shona Langa Natuurreservaat, Waterberge en is sowat 55 km vanaf Bela-Bela. Hierdie reservaat spog met 29 wildspesies en 140 voëlspesies en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat die bedrywige stadslewe wil ontsnap.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar ook 2 opslaanbeddens vir 2 kinders. Twee van die badkamers het elk 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers net 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, 2 yskas-vrieskaste en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi, asook rugsteunkrag vir die WiFi tydens kragonderbrekings.

Die hoofleefarea het stapeldeure wat na 'n stoep met buitesitplek, 'n boma-vuurput en 'n swembad lei. Gaste kan wildritte in hul eie voertuie in die 2000 hektaar privaat natuurreservaat geniet en 'n kaart word voorsien wat gaste kan saamneem wanneer hulle op die plaas rondry. Al die paaie is duidelik gemerk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Zedara Bush Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98634a8d05fca180be88a162656fdd49143523d4d66a60bb63c4c44be2d85bf2c28164dc7e062fa40fee0361933525ab5041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12) G13 Leadwood Street Shona Langa Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 14:00 -24.947641821398 27.929694938845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem