Zeekoegat Country House
Beskrywing
Die Pioniershuis is 'n replika van die leefstyl van die vroee setlaars of trekboere. Die kliphuisie het twee slaapkamers, 'n hoofslaapkamer met koning grootte bed en sitkamertjie en 'n en-suite slaapkamer met twee enkelbeddens. Die kombuis het 'n Doverstofie, opwasbak en outentieke kombuisware. Boerekos soos groenboon bredie en pampoenpoffers word saans by die kliphuisie afgelewer. Die 'badshuis' is 'n paar tree weg van die kliphuis en bied 'n heerlike warm stort met die mooiste uitsig oor die Karoo koppies. Daar is 'n outentieke asbosskerm en braai-area vir heerlike kuieraande onder die Karoo se sterre. Hierdie huisie is 'n skatkis vir nostalgiese reisigers.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
'n Vars seisoenale of Pure Plaas-ontbyt is ingesluit. Aandete by "Die Werftafel" wat Karoo-kontreikos aanbied, is saans beskikbaar. Bespreking noodsaaklik. Braaipakke met organiese plaaslam, vars brood, wyn en hout is ook beskikbaar.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 3 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en slaapbank en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed waarop 2 kinders kan slaap. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, Dove-stoof, tee- en offiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n plafonwaaier en 'n buitebraai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
'n Vars seisoenale of Pure Plaas-ontbyt is ingesluit. Aandete by "Die Werftafel" wat Karoo-kontreikos aanbied, is saans beskikbaar. Bespreking noodsaaklik. Braaipakke met organiese plaaslam, vars brood, wyn en hout is ook beskikbaar.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R384/AP 3002, Zeekoegat-plaas, Vosburg, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom