Zen-Inn
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 1, Postmasburg, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zen-Inn is in Postmanburg en is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat 'n vakansie weg van die besige stadslewe soek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea vir 2 en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en ketel toegerus.
Daar is ook WiFi, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Gaste kan nabygeleë aktiwiteite, soos fietsry, voëlkyk en bergfietsry geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Zen-Inn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elzet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 8
Ligging
- Malanstraat 1, Postmasburg, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Zen-Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Postmasburg Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 1, Postmasburg, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom