Zimbali 14 The Sanctuary
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Marual Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali 14 The Sanctuary is 'n lieflike selfsorghuis op die gewilde Zimbali Estate in Ballito. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan die kusdorpie aan die Ooskus.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels, 'n draagbare gasbraai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Zimbali Estate bied gaste die gebruik van 'n 18 putjie-gholfbaan, Valley of the Pools, en direkte toegang tot Zimbali-strand. Die verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Marual Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Marual Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang