Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Forestwood Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-rylaan 13, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Zimbali Forestwood Retreat is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die Zimbali Estate in Ballito. Daar is slaapplek vir 12 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 6 en suite-slaapkamers op die boonste verdieping wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Elke slaapkamer het 'n aangrensende privaat stoep waar gaste kan ontspan en die natuurskoon kan geniet. WiFi word voorsien.

Op die grondverdieping is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die oopplan-leefarea het verskeie etenstafels, 2 sitareas en 'n TV. Gaste kan in die privaat swembad afkoel, sonbaai of by die tuinstoep onder die skadu, naby die swembad, ontspan. Parkeerplek is in die motorhuis en in die oprit met oorgenoeg parkeerplek beskikbaar.

Zimbali Forestwood Retreat is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende, en bied maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede soos die Zimbali Country Club en Zimbali Estate Valley of the Pools.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Forestwood Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Forestwood-rylaan 13, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-rylaan 13, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336bf50b075789c51665b60c35660712e4fd1977b7fc43fb7c55b87c078dd5e69138c2c7ed017337f88d11e712f02c12e899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 13 Forestwood Drive Zimbali Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.553684866944 31.19647440964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem