Zimbali Lakes Boulevard Suite 137
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suite 137 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n kort entjie vanaf die strand, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die kompleks se geriewe, wat 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en kinderspeelarea insluit. Veilige onderdakparkeerplek word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Albiza Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang