3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suites 218 is 'n kontemporêre ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die eenheid is naby strande, winkels en die lughawe en is dus ideaal vir paartjies of sakereisigers.
Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat 'n kind kan akkommodeer. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak met sonstoele en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alastair Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Lakes Boulevard Suites 218 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang