+62

Zimbali Lakes Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Zimbali Boulevard Suites, Zimbali Lake, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Zimbali Lakes Studio Apartment bied knus selfsorgverblyf met moderne afwerkings. Dit is slegs 'n minuut van Ballito af en bied uitsigte oor die woud en groenstrook. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin aangesien beide Zimbali en Ballito 'n verskeidenheid aktiwiteite bied.

Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en dit het 'n oopplan-ontwerp. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat slegs vir 'n kind geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, asook bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het volledige toegang tot die gemeenskaplike dekspasie met 'n swembad, sonstoele en gasbraaigeriewe.

Ballito bied aktiwiteite en besienswaardighede insluitend ongerepte strande, gholfbane, perdritte, winkelsentrums, boetieks, tuine, parke, spas en meer. Zimbali Lakes Studio Apartment is ongeveer 23 km noord van King Shaka Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 118 Zimbali Boulevard Suites, Zimbali Lake, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Zimbali Boulevard Suites, Zimbali Lake, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b25085496b74abe8cf7bbae30f8c43787cb5276d9c19e912b8d7f421a833aa4b757ded0870a396f6a0ce97bfeaaf7084d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 118 Zimbali Boulevard Suites Zimbali Lake 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -29.552007647289 31.185839749182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang