LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Zimbali Estate

Zimbali Suite 316

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Zimbali Suite 316 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito wat met 'n see-uitsig spog. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank vir kinders.Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos die swembad, gimnasium, Valley of the Pools, Bushbuck Club, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, kroeë en 'n koffiewinkel. King Shaka Internasionale Lughawe is net 15,7 km vanaf die verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ragini Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e53ac1bc3bbd06db28004aaa2b97f8a9e5b63b4fffb9e7f0a2d5a1da4805797d0621a6ca95247fb6dbecc747b33e541db6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5626206 31.1902944