Zimbali Suites 109
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 109 Zimbali Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zimbali Suites 109 is op die gesogte Zimbali Coastal Estate in Ballito geleë en bied selfsorgverblyf omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite.
Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat stoep waar gaste die omliggende natuurskoon kan bewonder. Die landgoed bied verskeie swembaddens, fynproewersrestaurante, 'n spa en direkte toegang tot die strand. Crocodile Creek is 10 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 109 Zimbali Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
109 Zimbali Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang