LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+87
Lodge in Zimbali Estate

Zimbali Lodge - By Dream Resorts

20% AF!
Spesiale aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2026 tot 31 Mrt 2027.
  • Slaapplek vir 95 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 1 Lodge Lane, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Zimbali Lodge is geleë in Zimbali Estate Ballito, KwaZulu-Natal, naby hoofroetes en 'n paar minute van die strand af.

Die verblyf bied 'n verskeidenheid pragtig versierde kamers om aan elke reisiger se behoeftes te voldoen. Gaste kan kies uit die gemaklike Deluxe Suites, Luukse Tweepersoonskamers en Een- of Tweeslaapkamer Presidensiële Suites.

In Zimbali kan gaste 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite geniet, van 'n rondte gholf speel tot stap of hardloop langs pragtige natuurroetes. Koel af in een van die oord se swembaddens, of ervaar die plaaslike wildlewe op 'n begeleide voëlkykstaptog of deur inheemse bokke in hul natuurlike omgewing te sien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 565

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 1 Lodge Lane, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Lodge - By Dream Resorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 510
20 % AF
R3 510 R2 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 510
20 % AF
R3 510 R2 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 510
20 % AF
R3 510 R2 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Lodge Lane, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 95 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f60e9d5f87816ee573eee8d7bd9f178213187066026143bb483ad678b613a2e6e4d2ad61239de1786a0b8728f7bb66dd4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 510 nouVanaf R2 808 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Lodge Lane Zimbali Coastal Estate 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.546364151209 31.200680862041