Zinkwazi Lagoon Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zinkwazi Lagoon Lodge is in Zinkwazi Beach en bied gehalte vakansieverblyf. Gaste word omring met ongelooflike voëlgesang in die tropiese woud, die rustigheid en die verskeidenheid palmbome langs die kalm waters van die strandmeer.

Dié verblyf beskik oor 10 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het elk slaapplek vir 2 gaste en 'n 32-duim TV met 12 kanale en lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak en skottelgoed word op versoek gewas.

Zinkwazi Lagoon Lodge het verskeie geriewe op die perseel soos swembaddens en die Raffia Restaurant. Vir die kinders is daar die Puffin Billy treinritte om die park en 'n filmteater. Zinkwazi is ideaal vir spanbou geleenthede, werkswinkels, seminare en konferensies.

Zinkwazi Lagoon Lodge is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en is slegs 80 km vanaf Durban. Dit is aan die Dolfynkus, die juweel van die Zulu-koninkryk en die hartjie van die historiese King Shaka-roete geleë. In hierdie sub-tropiese paradys is die Zinkwazi Natuurreservaat met sy goue strande, tropiese palmbome en 7 km van die ongekunstelde strandmeer. Die Zulus noem dit Zinkwazi, die huis van die Visarende en hulle betowerende skreeu dra steeds by tot die atmosfeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zinkwazi Lagoon Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za