Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zion Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Zion Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V

Rustig en vriendelik.

Susan is 'n uitstekende gasvrou. Sy het seker gemaak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Die lodge is in 'n pragtige tuin en die personeel is baie beleefd en deeglik. Ons het vreeslik lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Unforgettable memories made at Zion Game Lodge.

Our church group of 7 couples completed the last session of a 12 week Married for Life course at Zion Game Lodge. Susan and her husband went out of their way to make our weekend extra special. As a group, we bonded and built friendships, while feasting at Susan's huge Lapa table. The chalets are all specifically named, such as Friendship, Peace, Love, etc. All are beautifully decorated and super clean, with excellent beds and bedding. The garden is lush and green, even during winter, and has interesting spots to explore and discover. The deck overlooks the bushveld, where animals graze. We spent many precious moments on the deck, admiring this unique venue. I will recommend Zion Game Lodge, without a doubt, to any large group, where catering is provided by Susan. Families or couples will also reconnect here with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Ons het dadelik tuis gevoel. Dis skoon en goed toegerus.

John en Susan het ons vriendelik ontvang en al die fasiliteite uitgewys. Susan en haar span was so behulpsaam en ons almal is gou na ons kamers gehelp. Ons het afgepak en lekker ontspan. Wat 'n mooi plek! Ons sal graag weer saam met vriende Zion Game Lodge gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Ons het baie welkom gevoel. Die van Zyl gesin raak soos familie aan die einde van 'n naweek.

Ons as familie het baie tuis gevoel by Zion Game Lodge, John het soveel kennis met ons gedeel sonder huiwering. Ester en Rember is baie behulpsaam en vriendelik, John en Susan is hartsmense, ek sal Zion Game Lodge vir enige een aanbeveel wat wil weg kom van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Typical bushveld peace.

Being in unspoilt nature is a privilege that many do not have the opportunity to experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne G
Saam met vriende

Zion Game Lodge was beyond awesome ...

My girls and I had a great time, with the sound of nothing, except birds chirping during the day and crickets at night. I would definitely recommend it to anyone that just needs to get away from the buzz of the city. So peaceful, so relaxing, so chilled!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombuyiselo M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuyiselo M

Susan is an excellent hostess, very friendly

What an awesome weekend! Everyone enjoyed themselves. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mireille J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mireille J
Saam met vriende

Sal verseker weer van die lodge gebruik maak!

Baie vriendelik en gasvry. Pragtige en goed toegeruste fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire R

Lovely accommodation

Game drives were amazing, very informative and plenty of game on farm to see. Only negative thing to say about the place is that the main house is very close to the accommodation. At times you feel you are invading their home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliette I - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette I
Gesin met klein kinders

A peaceful oasis in the bush

We felt at home immediately thanks to Susanns warm hospitality. The lodge and the open-air kitchen under the lapa were wonderful, and the game drives with John were very instructive ... we also won't forget the evenings around the fire. It is a one hour drive to the main entrance of Marakele National Park, an impressive scenic drive (along a gravel road) on the south border of the park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden KQ69, Eefdeel 30 van 7, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNTU3ZWI3LTg4OGQtNGJmNS04YTcxLWMwOGZmNWZkYjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Weltevreden KQ69 Portion 30 of 7 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.565583333333 27.943611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem