Zoasis Accommodation
8 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Manual Cresent, Zoar, 6656, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zoasis Accommodation bied slaapsaal-verblyf in Zoar, een van die oudste nedersettings in die Klein-Karoo en een van twee sendingstasies in die omgewing. Die verblyf is ideaal geleë vir gaste wat die buitelug geniet en inheemse kultuur, geologie en die fantastiese biodiversiteit wil ervaar.
Akkommodasie word in 'n slaapsaal vir 8 gaste gebied. Die kamer het 4 dubbelstapelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie en braai-area direk buite die kamer, sowel as 'n ekstra lapa op die perseel.
Ons personeel is vriendelik en doen hulle bes om gaste so tuis as moontlik te laat voel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Cole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Manual Cresent, Zoar, 6656, Wes-Kaap
- Gaste dink Zoasis Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Manual Cresent, Zoar, 6656, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang