Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnebloem

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnebloem is 'n selfsorg-ateljee-eenheid van 18m² op die eienaar se perseel in Howick en is geskik vir 'n klein gesin wat oornagverblyf soek.

Let asb. dat die woonstel klein is en dus meer geskik is as oornagverblyf en nie regtig vakansieverblyf nie.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed vir volwassenes onder en 'n kind onder 12 jaar bo. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die tuin het 'n trampolien en 'n klein speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die eiendom.

Slaapplek

’n Bespreking by Zonnebloem sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Zonnebloem
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mansfield-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zonnebloem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea5505b9a2b02b462d3054ec0f02fdbe3190886e92e3296184d56ff2aa3f2c6ce2ce65f8d401ef667bea122cd0305010d4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 6 Mansfield Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.478551171172 30.215330638623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem