Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoutpanputs Game Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Zoutpanputs Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Voorwaar n spesiale blyplek waarheen mens wil terugkeer.

Goed toegeruste verblyf met besonderse interior en meer as wat 'n mens nodig het vir heerlike saamkuier omring deur pragtige duine en om van die unieke soutpan nie eers te praat. Voorwaar 'n besonderse blyplek om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation. Well equipped kitchen.

I would suggest leaving a map of the farm for the 4x4 enthusiast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan G
Saam met vriende

Overnight stay on the way to Kgalgadi.

Fantastic location and setting, visited the salt works and watched the sunset over the pan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony E
Gesin met klein kinders

Very nice and pleasant.

Really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hoogtepunt van ons besoek aan die Kalahari!

Pragtige plek! Die fasiliteite bied meer as wat mens verwag. Die ideale Kalahari wegbreekplek. Ons hoop van harte dat ons weer daar kan gaan kuier. Dié keer heelwat langer en saam met ons gesin. Baie dankie vir vyfster, plaasverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir die goeie terugvoering. So lekker om te hoor die mense geniet dit ook so om daar te bly. Sien julle weer.

Zoutpanputs Game Farm
Dale T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dale T
Saam met vriende

What a restful place! I would recommend it to anyone!

A well equipped, well maintained accommodation. The roosterkoek was a wonderful welcome gift! Liezel and her family were very welcoming and showed us around the farm - I thought way more than duty calls. I would go back in a flash!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Thanks, always nice to have a positive respond. Hope to see you soon.

Zoutpanputs Game Farm
Nadia R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute sielsvreugde!

Wonderlike plek waar mens net kan "wees". Liezel het ons tuis laat voel, meer vertel oor die area en sommer net lekker gesels. dankie vir die roosterkoek! Dit was 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Baie dankie. Dis lekker om sulke terugvoering te kry.

Zoutpanputs Game Farm
Jd G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd G
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies in baie mooi omgewing.

Goeie ligging op pad na Namibië. Kombuis, eetkamer, braai-area goed toegerus en baie gerieflik. Fantastiese omgewing en wildlewe in die Kalahari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne Beyers M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne Beyers M
Saam met vriende

Uitstekend!

Egte Kalahari-ervaring in 'n uitstekende kampterrein met besonderse gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Ag baie dankie daarvoor. Dit is vir ons baie lekker as ons weet ons mense kuier lekker.

Zoutpanputs Game Farm
Christa J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J
Gesin met tieners

Sielsverrykend om net te sit en kyk na duine, pan, natuur, voels, kinders op duine was ongelooflik.

Liezel het van die begin af ons op die hande gedra, dit was fantasties om 'n plaas vir jouself te hê, ons het gaan ry en die kamele gesien (wat nie gery kan word nie), op die pan gaan loop, wat blykbaar heeljaar natterig is, op die stoep gesit en staar na wat rondom ons is, die duine speel was ook lekker, pragtige omgewing. Opstaan soutwerke se soutbad is 'n moet vir enige besoeker. Liezel se roosterkoeke was 'n groot treat. Ons het regtig sommer deel van die familie en die plaas gevoel, en die lapa is 'n fantastiese lekker kuierplek. Kamers was gerieflik, stortwater baie warm. Ons het heerlik gebraai en vuur gemaak tot laat in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Ek is so bly julle het so lekker gekuier. Vir ons is dit baie belangrik dat almal lekker kuier, ontspan en hulleself geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Zoutpanputs Game Farm
Annamarie M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M
Gesin met tieners

'n Heerlike kuierplek vir 'n groep vriende of 2/3 families saam.

Goed toegerus, netjies, verskaf alles wat jy nodig het, bv. genoeg yskasspasie, ysmaker ens. Ons het met karavaan gery en die grondpad soontoe was baie erge sinkplaat wat gemaak het dat van ons karavaandeure afgebreek het. Baie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Dit is jammer dat julle die pad in 'n slegte toestand gekry het. Die pad word taamlik gereeld geskraap,maar 'n mens kan nie altyd 'n grondpad waarborg nie. Hoop die kuier het opgemaak vir die pad en dat julle dit volgende keer beter tref.

Zoutpanputs Game Farm
Anita L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met vriende

Ver bo ons verwagting! Aangenaam verras met die luuksheid in die Kgalagadi!

Ons 3 het ge-oe en ge-aa!! Oor alles wat ons hier beleef het. Ons gasvrou het baie ekstra moeite gedoen met tot roosterkoeke en appelkooskonfyt. En hertzoggies. Die rooi duin was 'n fees! Mooiste Sonsondergang Sal definitief weer gaan met die hele familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zoutpanputs Game Farm se terugvoer

Ons is so bly. Dis so lekker as iemand daar gebly het en dit so geniet soos wat ons dit geniet om daar te wees. Om alles daar te beleef is 'n fees.

Zoutpanputs Game Farm
Vanaf
R7 800
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R7 800
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R7 800
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutpanputs, Kalahari, 200 km vanaf Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfHEW2yMw7fmPgliGCJCPhM9ACsRv7NV8OkixFywwdKwM51c98A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag, vir 14 mense 12 5 1 5 Zoutpanputs Kalahari 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.054194598742 20.497356504299