4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 2798 Civit Avenue, Marloth Park, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Zulwini Tree House skuil tussen die boomtoppe van die Afrika-bosveld met 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en op die berge in die verte. Die unieke kothuis is op 'n platform tussen die boomtakke. Van hiér af kan gaste 'n kameelperd in die oë kyk terwyl hulle oggendkoffie geniet of aan 'n welverdiende skemerkelkie teug terwyl die Afrika-son ondergaan.
Die Boomhuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuis en 'n sitkamer. Let wel dat gaste moet kan trappe klim om die huis te bereik.
Daar is 'n swembad, braai-area, onderdakparkeerplek en WiFi op die perseel. Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, swem, wildkyk en fietsry op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, wildritte, die Groot 5, wildkyk, swem, begeleide wandelinge, visvang en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2798 Civit Avenue, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Zulwini Tree House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2798 Civit Avenue, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang