Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zungah Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Zungah Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jurie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Die grondpad na Zungah is bietjie lank, maar baie mooi. Sal geen probleem met 'n baie lae motor wees nie. Koert en Shirley het ons vriendelik ontvang (Alhoewel eienaar Rodney nie daar was nie). Die eienaar het wel kort-kort gebel en gehoor of alles in orde is - dit was baie bedagsaam. Die plek was baie netjies en ruim. Ons het baie lekker gebly. Van hier het ons vir die dag Addo-olifantpark toe gery. Dit het so uur geneem tot daar. Die klein swembad was 'n welkome afkoel in die hitte. Die plek kan nogalswarm word. Sal definitief weer daar gaan bly as ons in die omgewing is. Dankie vir die suurlemoene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb-weg, Erfdeel 245, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21a1412dd6edae65307ad135954830db3f221a4a9b6cf35b1ae483f55e7c5806f1ed269e620dd2baefbc9e4789f5d109018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Cockscomb Road Plot 245 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.546275479309 25.127190690346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem