LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+80
Selfsorg in Ballito

Zur See Ballito   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marcel C
Lang verblyf
5.0
Okt 2026

Lekker, veilig, omgee, rustig met een awesome mens wat die plekkie hardloop. Ek het beslis, na 'n harde siklus van werk, kon ek rus en elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Beste Marcel, Baie dankie vir die wonderlike resensie en die baie mooi woorde! Dit beteken regtig baie. Ons is so bly om te hoor dat jy na die harde werksiklus lekker kon ontspan, tot rus kon kom en elke oomblik hier geniet het. Dit was ’n groot plesier om jou te huisves. Jy is enige tyd weer welkom vir jou volgende welverdiende breek! Vriendelike groete, Don & die Zur See Span

Marius S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Pragtige uitsig, netjies en als wat jy nodig het. Ons het dit geniet, die personeel en eienaar is vriendelik. Plek is netjies en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel. Julle sal dit baie geniet en 'n seën ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Rus en vrede. Skoon en veilig. Sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Beste Nadine, Baie dankie vir die pragtige 5-ster resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustigheid kon geniet en dat alles skoon en veilig vir julle was. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves, en ons sien baie uit daarna om julle weer hier te verwelkom! Vriendelike groete,

Werner V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Sagste bed, skoonste spierwit beddegoed, veilig, waarde vir geld. Uniek. Wegbreek saam met my tiener dogter. Eerste keer wat ek en sy alleen reis. Die uitsig is asemrowend. Ons het in Raphael gebly. Die skuifdeur het film op wat jou toelaat om buite toe te sien, maar niemand kan insien nie. Ek is 'n bed en beddegoed snob, en die beddegoed was sag, silwerskoon en spierwit. Die bed en kussings was perfek sag. Die WiFi is verniet en die TV het Netflix en ander streaming dienste. Dit is veilig en jy kan strand toe loop as jy sou wou. Die skoonmaak van die eenheid was elke dag en dit het gebeur terwyl ons weg was. Mamma kan daarna uitsien om te rus, want daar is 'n mikrogolf, ketel, yskas en braai buite. Die Checkers en Spar is 'n paar km op in die pad en maak die lekkerste kos. Hulle porsies is anders as JHB. Hulle mark is vir vakansiegangers. Soos boerie roll en koeldrank combos. Pannekoek, vars warm scones, sushi slaai, porsies by die Checkers is vir 1 of 2 mense. Dit was een van ons lekkerste vakansies. Alles het so mooi gewerk, ons het veilig gevoel, niemand pla jou nie. Jy kom en gaan soos jy wil. Dan die oulikste twee honde wat so mooi geleer is. Hulle kom net as jy hulle roep. Dit is soos huis. Ons het so tuis gevoel. Baie dankie, ons sal beslis weer by julle kom bly. Dit was so lekker wegbreek. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit was heerlik om jou en jou dogter te ontmoet. Ons is so bly om te hoor julle het tuis gevoel en dat Raphael die perfekte gerief vir julle gebied het. Dit was 'n absolute voorreg om julle as gaste te hê en ons hoop om julle gou weer te verwelkom vir nog 'n wegbreek.

Barry P
Lang verblyf
5.0
Sep 2026

Great. I enjoyed my stay and found both Don and the staff very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Thank you so much for the fantastic review! It was lovely to meet you. I am thrilled to hear you enjoyed your stay and found the staff friendly and helpful. It was a pleasure hosting you, and I hope to welcome you back again soon.

Ivan W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Awesome, en sal weer definitief weer gaan. Definitief die moeite werd. Dis baie stil en rustig by Sur See en die honde met hulle mooi maniere is die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Thank you so much for the awesome review! It was lovely to meet you and your partner. I am so glad you enjoyed the peace and quiet at Sur See and that my dogs, with their good manners, were the cherry on top. It was a pleasure having you stay, and I look forward to welcoming you back again soon!

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Thank you so much for the kind review! It was lovely to meet you. I am so glad you had a very comfortable stay and that the unit was ideally located. May I ask why this was submitted as a private review instead of a public one? It would be wonderful for future guests to see your feedback. It was a pleasure hosting you, and I look forward to welcoming you back again soon.

Alison G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Easy, comfortable, clean. Zur See was lovely and clean with welcoming dogs and the owner. We really enjoyed our stay and felt safe and comfortable throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Thank you so much for the lovely review! It was lovely to meet you and your family. I am so glad Zur See was clean and that my welcoming dogs helped make your stay enjoyable. It was a pleasure having you stay, and I look forward to welcoming you back again soon.

Natasha L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies en waarde vir geld. Skoon en netjies. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Thank you so much for the wonderful review! It was lovely to meet you and your partner. I am so glad you found everything clean and neat, and that you enjoyed the great location. It was a pleasure having you stay, and I look forward to welcoming you back again soon.

Cecilia F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik en gemaklik, maar beslis nie geskik vir selfcatering nie. Ons het baie lekker gebly. Kan help as daar dalk 'n skottel is om vuil glase en koppies in te sit, ons sal beslis weer daar boek. Dan uit die diere liefhebber se oogpunt - as eienaar daai mooie German Shepherd kan skeer en bad sodat hy nie so verwaarloos lyk en vol klonte is nie, sal dit diereliefhebbers se harte baie bly maak. Hierdie is net 'n wenk en geen invloed op verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See Ballito
Beste Cecilia, Baie dankie vir die uitstekende 5-ster-gradering in elke enkele kategorie en om ons te laat weet dat julle so 'n heerlike verblyf gehad het! Ons is absoluut verheug dat julle beplan om ons weer te besoek. Wat die selfsorg-opset betref, is daar altyd ’n spektrum wanneer dit by vakansieverblyf kom, en dinge is selde so eenvoudig as wat dit op die oppervlak lyk. Terwyl volgrootte woonstelle met see-uitsigte in ons omgewing maklik drievoudig die prys van hierdie kompakte eenheid vra, hou ons hierdie spesifieke kamer doelbewus hoogs mededingend geprys om uitsonderlike waarde te bied. As gevolg van die strukturele uitleg, is dit ontwerp as 'n hotelstyl-ruimte sonder 'n volledige stoof of ingeboude opwasbak. Maar, verre daarvandaan dat ons ons gaste aan hul eie genade oorlaat, probeer ons ongelooflik hard om hiervoor op te maak deur die eenheid daagliks volledig te diens en al die skottelgoed namens julle te was. Ons waardeer die goeie wenk om 'n skottel by te voeg om vuil items netjies te hou tussen daaglikse skoonmaakbeurte, en ons sal beslis daarna kyk om dit te implementeer. Ons sal julle baie graag wil terugbreek om ons ander ses groter verblyf-alternatiewe op die eiendom te probeer, wat 'n ruim woonstel kompleet met 'n volledige kombuis insluit. Ons waardeer ook jou perspektief rakende ons Duitse Herdershond, Holly. Daar is 'n groot hoeveelheid onsigbare moeite wat agter die skerms in haar sorg ingaan. Ons vaste hondeversorger kom eintlik elke maand na die eiendom om beide haar en Buttercup te versorg. Aangesien jy nie die enigste gas is wat dit noem nie, gaan ek vorentoe ekstra tyd, hart en insette in haar voorkoms sit. Terwyl ons deurlopend op soek is na alternatiewe oplossings en gespesialiseerde produkte om haar dik onderlaag-kwessies te help bestuur, is dit 'n fyn balans om die regte pad vorentoe te vind. Ons oorweeg dit wel om van versorger te verander, alhoewel dit sy eie uitdagings bied, aangesien ons huidige versorger 'n wonderlike mens is wat bloot probeer om 'n bestaan te maak soos die res van ons, en ons glo daarin om ons gemeenskap te ondersteun. Uiteindelik sal Holly se emosionele welstand altyd voorkeur geniet bo kosmetiese voorkoms of die estetiese vereistes van gaste. Die versorgingsproses is ongelukkig 'n diep stresvolle ervaring waarvan sy glad nie hou nie, en ons wil hê sy moet gelukkig wees. Sy is 'n lewendige, buitelug-liewende hond wat op haar gelukkigste is wanneer sy in die see swem, die bosse verken, en in die sand en modder speel. Wees verseker, sy lei 'n uitsonderlike bedorwe lewe. Aangesien sy in 'n gastehuis-omgewing grootgemaak is, geniet sy deurlopende geselskap deur die loop van die dag, slaap sy heerlik op die bank, geniet sy twee keer per dag 'n premium dieet van hoender, en is sy baie geliefd onder ons talle gaste wat dit geniet om vir haar 'n stok te gooi. Ons hoop regtig om julle gereeld terug te verwelkom sodat julle ons ander eenhede kan probeer, en kan sien of ons Holly mettertyd permanent mooi en netjies kan hou! Aangesien ons reg hier op die eiendom woon, is ons altyd geredelik beskikbaar van aangesig tot aangesig of via WhatsApp om te help of duidelikheid te gee. Indien hierdie punte tydens julle verblyf geopper is, sou ons meer as gelukkig gewees het om hierdie breër konteks persoonlik met julle te deel. Nogmaals baie dankie vir jou waardevolle terugvoer, en ons sien daarna uit om jou en jou maat terug te verwelkom vir nog 'n wonderlike verblyf! Vriendelike groete, Don Zur See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R688
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R688
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R688
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Ashley Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5369bf36d242dd0fe98ec52e009683e00eaf087982cb05c5c73ea1750825f7263cd8b76e7e3bf5a9eda46429ff59d607146b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R688 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545
Soek in 'n groter streek