Zwaanswyk Mansion
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 Zwaanswyk Road, Steenberg Estate, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R55 600 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Hoog geleë op die hange van die Constantiaberg in die skilderagtige Tokai, bied Zwaanswyk Mansion luukse akkommodasie met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel.
Die noukeurig ontwerpte huis met 3 vlakke bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 3 leefareas. Die eerste verdieping bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n gimnasiumarea. Die tweede verdieping beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 10 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die laaste verdieping is toegewy aan vermaak en sluit 'n pooltafel, wynkelder, bioskoopkamer, toegeruste kroeg en tafeltennis in.
Elke verdieping spog met 'n buite-vermaaklikheidsarea, kompleet met 'n swembad, sonstoele en 'n boma. Gaste kan ook die waterglybaan, putting green, braai-areas, jacuzzi en veilige parkering geniet gedurende hul verblyf. Vir diegene wat verder wil verken, is Steenberg Gholfklub 3.5 km weg en The Constantia Village is 8.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 113 Zwaanswyk Road, Steenberg Estate, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 Zwaanswyk Road, Steenberg Estate, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang