LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zwartberg View Mountain Lodge | LekkeSlaap
+45

Zwartberg View Mountain Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Zwartberg View Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Frederik N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en aangename ervaring. Eienaar en bestuurder, Constantine, is baie behulpsaam.

Het die wilde diere gesien. Chalets netjies met lugversorging en baie rustige atmosfeer. Aandete in hoof Lodge goed voorberei volgens ons behoeftes. Omgewing aangenaam.

Zwartberg View Mountain Lodge's terugvoer

It was lovely to hear that you enjoyed your time at Zwartberg View Mountain Lodge (ZVML). We always pride ourselves on our friendly service and to make you feel welcome from the moment you drive through our gates. It would be lovely to see you again in the near future.

Zwartberg View Mountain Lodge
Kobus V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons het 'n ekstra aand gebly. Goeie waarde vir geld, pragtige ligging, baie verwelkomende gashere, en naby aan Oudtshoorn en De Rust. Goeie raad oor dinge om te sien en doen in die omgewing, en heerlike ontbyt! Presies wat ons wou he om weg te breek van die stad.

Zwartberg View Mountain Lodge's terugvoer

Baie dankie dat u u kosbare tyd geneem het om vir ons so n mooi "review" te skryf. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop ook om u gou weer te sien, al is dit net om te kom inloer om te sien al die verbeteringe wat ons aangebring het.

Zwartberg View Mountain Lodge
was R2 500
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
was R2 500
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
was R2 500
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergelegenstraat, Oudtshoorn, 1065, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MGFhMWI0LTMwMWMtNGQ0OC1iZWMxLTViMmU3YWMwNmZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R1 875  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Vergelegen Road Oudtshoorn 1065 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.530072558486 22.39543639679
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!