Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwavelpoort Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annelize F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Net wat ons nodig gehad het, ongelukkig te kort. Daar was 'n misverstand met ons eenheid bespreking, maar dit was vinnig uitgesort. Ons het baie lekker gebly vir die aand. Alles was netjies en skoon, en beddegoed is van goeie gehalte. Dit is definitief 'n klein bosveld naby aan die stad. Moet ook vir die huishulp 'n pluimpie gee. Sy is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ou hand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik S
1 nag
4.6
Sep 2024

Perfekte oornag vir ons troue in Zvawelpoort! Was die ideale oornagverblyf vir die bywoning van 'n troue by Riverside Castle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leilani D
1 nag
4.2
Mei 2023

Lekker rustige plek! Eenheid was baie netjies, goed toegerus en voel soos jou huis. Eenheid is mooi omring met natuur. Enigste negatiewe punt, moes lank wag vir iemand om die hek te kom oopmaak met aankoms aangesien hulle klokkie nie werk nie. Sal definitief wéér daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie luukse skoon en netjiese vertrekke in 'n pragtige omgewing. Die onderste 2 deluxe kamers is pragtig en was ideaal vir die groomsmen om aan te trek. Alle verwagtinge is oortref met die klassieke koninginkamer wat ook die honeymoonsuite was. Die huis is groot en asemrowend en ideaal vir n bruid om aan te trek. Sal dit beslis 5 sterre gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Very nice accommodation, nearly in town, but out in nature. Upmarket, the room is nice and large with an en-suite bathroom, reminiscent of a master bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan V
1 nag
5.0
Aug 2022

Baie lekker gastehuis. Was 'n lekker plekkie. Lekker, warm water met 'n lekker stort. Kuierarea ook lekker. Vreeslik lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Heerlik gebly, alles was netjies, skoon, rustig en privaat. 'n Stukkie natuur in die stad! Kan vir seker aanbeveel en gaan vir seker weer. Kan vir seker aanbeveel. 'n Pragtige, rustige stukkie natuur in die stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieder K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Baie mooi plek - lekker gebly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brualda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2018

Pragtig en gemaklike verblyf teen bekostigbare pryse! Ons het die verblyf baie geniet. Die skoonmaker was baie vriendelik en die plek was netjies en gemaklik. Die tuin is pragtig en goed versorg. Sou wel 'n persoonlike verwelkoming vanaf die eienaar waardeer het. Verder het ons niks om oor te kla nie. Dit was seker die beste verblyf in Pretoria wat ons sover beleef het. Sal graag weer daar wil bly in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Waarde vir geld beslis. Een van die lekkerste plekke waar ek al ooit gebly het met die vriendelikste personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Madelaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 260, Zwavelpoortstraat, Zwavelpoort AH, Bronkhorstspruit, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6MQOWQeb9FMzusT5oeTVYPpjFcwqNAShIWsXiRZmvSX1GClrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Plot 260, Zwavelpoort Street Zwavelpoort AH 0081 Gauteng 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -25.832565241715 28.380100382275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang