Skrywer: Adean van Dyk

Duiwels van die bergpad … Bergfietsroetes in Suid-Afrika

Duiwels van die bergpad … Bergfietsroetes in Suid-Afrika

Waarskuwing: Die lees van hierdie blog kan lei tot lang afstande op ‘n bergfietssaal in berg- en stofpaaie in die hoekies en draaitjies van Suid-Afrika. Die anatomie van ‘n bergfietsryer kan vergelyk word met iets uit ‘n wetenskapsfiksiefilm: ‘n mens-masjien-ding wat leef om te ontsnap van die moderne teerpaaie en brommasjiene wat sy natuurlike omgewing […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

27 November 2014

Dink provinsiaal en mik noord … Noordwes!

Dink provinsiaal en mik noord … Noordwes!

Dit is op somersoggende wanneer die Noordwes se reuke, reuke van my kinderjare, in my neus kom sit. Die reuk van lang, droë gras wat jou kuite krap net voor dit onder jou voete kraak en die rooi grond wat jou sokkies vlek. Die blou plafon van ‘n somerhemel en die alomteenwoordige rooibruin mure van […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

14 November 2014

As die gogga byt: kunsvlieghengel in Suid-Afrika

As die gogga byt: kunsvlieghengel in Suid-Afrika

Soos dit hoort, word visvangstories versier met uitings van ongeloof oor hoe groot, sterk en pragtig die magiese vis was wat weggekom het – die vent! Ander stories vertel weer trots van die geveg en die uiteindelike oorwinning – ‘n mitiese verhaal van mens wat dier uitoorlê. Waarlik, ‘n visserman is ‘n avonturier wat leef vir […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

2 Oktober 2014

17 Plekke waar jy die Wêreld in Suid-Afrika kan vind

17 Plekke waar jy die Wêreld in Suid-Afrika kan vind

“Suid-Afrika is divers.” Ons het hierdie stelling al soveel keer gehoor, maar ons het nooit besef hoe waar dié stelling is voor ons op ʼn kiekie-toer gegaan het om uit te vind hoeveel plekke in Suid-Afrika die spieëlbeelde van bestemmings in ander uithoeke van die wêreld is nie. Jy sal verbaas wees! 1. Miami – Durban […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

16 September 2014

VorigeVolgende
App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart