Kategorie: Herfs

Die mooi in die niks van Namakwaland
Almal weet hoe mooi die veldblomme Namakwaland gedurende die lente optooi, maar wat word van dié spesiale plek as die skel somerson die kleurvolle blaartjies laat swig? Die veldblomme is ’n groot trekpleister wanneer hulle kop uitsteek in September, maar die res van die jaar vergeet die meeste van ons dat Namakwaland bestaan. Wel, die […]
19 Oktober 2016

Besoek ons botaniese tuine
Of jy nou die Kaap of die Karoo besoek, bied Suid-Afrika ’n groot verskeidenheid asemrowende natuurskoon. Suid-Afrika is een van die mees biologies diverse lande in die wêreld, net ’n kort koppie agter Indonesië en Brasilië. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteit Instituut (SANBI) word ons nie net omring deur twee oseane nie, maar beslaan die […]
14 April 2016

Vrede en Lust | Kos, Kuier en Rus
Vrede en Lust is veel meer as ’n filmstel vir die gewilde Afrikaanse film Semi-Soet of maar net nog een van die Franschhoekvallei se mooiste wynplase nie. Dié plaas is ʼn ware lushof, ʼn droombestemming vir families, paartjies, bruide, smulpape en wynliefhebbers wat besoekers keer op keer teruglok. Die landgoed is meer as drie eeue […]
23 Maart 2016

Top-piekniekplekke in SA
Die winter is nou uiteindelik verby, so dit is tyd om jou piekniekmandjie en -kombers uit die kas te haal en bietjie af te stof. Ons Suid-Afrikaners is so geseën met die pragtige natuurskoon wat ons land vol lê ─ so dit is nou die tyd om bietjie uit die huis uit te kom. Ek […]
19 November 2014








