Kategorie: Kos & Kuier

Die land van melk(tert) en heuning …

Die land van melk(tert) en heuning …

“My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel … daar’s ’n vrou in elke geur” dig Opperman soet-soet voort. Ons vier vandag Melktertdag! Suid-Afrikaners is mal oor ’n snytjie melktert saam met ’n koppie tee, of hulle dit nou wil erken of nie. Dié delikate, romerige vla-tert het eg-Afrikaanse wortels en vandag is […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

27 Februarie 2015

8 eg Suid-Afrikaanse restaurante

8 eg Suid-Afrikaanse restaurante

Bobotie, koeksisters, malvapoeding, potjiekos, herzoggies, bokkoms en biltong – dis maar net ʼn paar van die geregte en peuselhappies wat ons met trots Suid-Afrikaans noem. Ek was aangenaam verras om uit vind daar is soveel restaurante regoor die land waar jy na hartelus aan eg Suid-Afrikaanse geregte kan smul. Hoe dan nou anders as om die kollig op […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

19 Februarie 2015

14 Doendinge vir dié Valentynsdag

14 Doendinge vir dié Valentynsdag

Is jy opsoek na oulike idees om jou liefie se voete onder hom/haar uit te slaan? Ons het so bietjie kop gekrap sodat jy nie hoef nie. Hou piekniek in die agterplaas of kook saam. Avontuurlustiges kan saam in die natuur gaan baljaar – daar is ietsie vir almal. 1. Piekniek hou Of jy nou […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

13 Februarie 2015

Egte Weskus-ervaring by Muisbosskerm, Lambertsbaai

Egte Weskus-ervaring by Muisbosskerm, Lambertsbaai

Na ‘n paar stamperige kilo’s op ‘n grondpad kom ons uiteindelik by Muisbosskerm, ‘n spul droë bossies langs die pad. Muisbosskerm is 5 km suid van Lambertsbaai langs die R365 (Elandsbaai se grondpad) geleë. Hierdie buitelugrestaurant is so ampertjies op die strand; net 5 trappies en dan voel jy die sand tussen jou tone. Muisbosskerm het begin toe die […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

28 Januarie 2015

Die beste padstalle

Die beste padstalle

‘n Padstal bring lafenis op die langpad. ‘n Baken van hoop op die horison. Dit is ‘n oase wat langs die warm teerpad opduik, gewoonlik net wanneer jy jou nuwejaarsvoornemens oor geduld begin vergeet. Want die huis is nog ver, die padkos is op, en die kinders skop sonder ophou teen jou rugleuning. Sodra die […]

Annemie Lombard

Annemie Lombard

16 Januarie 2015

Bierproe vir beginners en bierboewe

Bierproe vir beginners en bierboewe

Kos- en drankliefhebbers is deesdae in die wolke oor al die plaasmarkte, slow food-feeste, en organiese markte om elke hoek en draai. Waar smulpape tot onlangs nog moes regkom met die skamele verskeidenheid op die rakke van kruidenierswinkels, kan hul deesdae net wag vir Saterdag en ’n draai maak by een van die honderde markies […]

Herman Botha

Herman Botha

8 Januarie 2015

Top-piekniekplekke in SA

Top-piekniekplekke in SA

Die winter is nou uiteindelik verby, so dit is tyd om jou piekniekmandjie en -kombers uit die kas te haal en bietjie af te stof. Ons Suid-Afrikaners is so geseën met die pragtige natuurskoon wat ons land vol lê ─ so dit is nou die tyd om bietjie uit die huis uit te kom. Ek […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

19 November 2014

Koffie: troos vir boere én stadsjapies

Koffie: troos vir boere én stadsjapies

LekkeSlaap het gedink die beste manier om die dag te begin, is om ’n bietjie meer uit te vind oor hierdie hemelse drankie: Koffie. Miskien vra jy jouself af: “Wat het dit nou eintlik met reis en vakansie uit te waai?” Die antwoord is baie eenvoudig: “Alles!” Ek dink dis veilig om te sê die Groot […]

Herman Botha

Herman Botha

29 September 2014

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart