Dis ‘lekke’ in jóú Moedertaal

Adriëtte le Roux, 21 February 2019

Reading time: 1 minute
Dis ‘lekke’ in jóú Moedertaal

Vandag vier ons Internasionale Moedertaaldag, ’n dag waarop jy jou hartstaal met trots kan praat! Die meeste van ons weet hoe om ons medemens in ’n handjievol tale te groet, maar hoe sê jy vir die vreemdeling voor jou in die ry by die kassier, vir jou Uber-drywer of die ou wat vir jou ’n draairoomys maak iets is “lekke”? Ons het gaan uitvind.

 "Lekke" in jou moedertaal.

Weet jy hoe om “lekke” in nog ’n taal te sê? Laat weet ons gerus.

App download page
© 2025 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaSite MapTerms & Conditions