LekkeSlaap se flinkdink-vasvra oor SA
Nanje Lourens, 14 December 2020
Reading time: 1 minute
In die motor op pad na jou vakansiebestemming, rondom die braaivleisvuur of in die kombuis besig om reg te maak vir ’n groot feesmaal, hier is ’n paar vrae oor Suid-Afrika wat jou en die gesin aan die dink sal kry. LekkeSlaap daag jou uit om jou kennis oor jou tuisland te toets en dan wys ons jou in watter rigting jy jou volgende reis moet aanpak. So, hoeveel van hierdie vrae kan jy reg beantwoord?
Hooffoto: Jabulani Safari (LekkeSlaap)








