Topverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth): Jou gids tot die Vriendelike Stad
Die beste verblyf in Johannesburg: Vir sakereisigers tot vakansiegangers
Bly hiér in Mosselbaai: Lekke verblyf vir alle reisigers
Topverblyf in Tshwane (Pretoria): Die beste opsies vir sakereisigers én vakansiegangers

Topverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth): Jou gids tot die Vriendelike Stad

Om die perfekte verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) te vind, is die eerste stap na ’n onvergeetlike Oos-Kaapse avontuur. Gqeberha (voorheen Port Elizabeth), staan ook as die “Vriendelike Stad” bekend en is een van Suid-Afrika se mees veelsydige bestemmings – of jy nou na ’n sonnige gesinsvakansie, ’n luukser romantiese toevlugsoord of ’n gerieflike basis […]

Bea Punt

Bea Punt

3 Maart 2026

Die beste verblyf in Johannesburg: Vir sakereisigers tot vakansiegangers

Die beste verblyf in Johannesburg: Vir sakereisigers tot vakansiegangers

Suid-Afrika se geliefde Jozi is vir die ryk geskiedenis en lewendige atmosfeer bekend. Ons het die perfekte verblyf vir jou volgende reis na Johannesburg, hetsy jy op soek is na ’n selfsorgwoonstel in Sandton of ’n troeteldiervriendelike wegbreek in Krugersdorp.  Hoekom Johannesburg? Johannesburg is ’n besige stad waar alles vinnig gebeur, maar tog is daar […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

27 Februarie 2026

Bly hiér in Mosselbaai: Lekke verblyf vir alle reisigers

Bly hiér in Mosselbaai: Lekke verblyf vir alle reisigers

Mosselbaai is een van die gewildste kusbestemmings op die Tuinroete en bied ’n wenkombinasie van pragtige strande, avontuuraktiwiteite, ryk geskiedenis en uitstekende waarde vir jou geld. Of jy nou ’n romantiese wegbreek, ’n gesinsvakansie, ’n groepuitstappie of ’n ruskans by die see saam met jou troeteldier beplan, daar is geen tekort aan uitstekende verblyfopsies in […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

26 Februarie 2026

Topverblyf in Tshwane (Pretoria): Die beste opsies vir sakereisigers én vakansiegangers

Topverblyf in Tshwane (Pretoria): Die beste opsies vir sakereisigers én vakansiegangers

Of jy na ’n vergadering in die hoofstad op pad is, of net na ’n naweek in die Magaliesberge verlang, Tshwane (Pretoria) bied ’n unieke mengsel van bekoorlikheid en luuksheid wat voorsiening vir elke tipe reisiger maak. In hierdie gids wys ons jou die topverblyf in die Jakarandastad, die beste woonbuurte vir jou spesifieke behoeftes […]

Bea Punt

Bea Punt

9 Februarie 2026

Bly in die Moederstad: ’n Gids tot Kaapstad se mooiste buurte

Bly in die Moederstad: ’n Gids tot Kaapstad se mooiste buurte

Die pragtige Moederstad lok elke jaar besoekers van reg oor die wêreld. Kaapstad bied werklik iets vir almal met haar ongelooflike natuurskoon, Blouvlagstrande, wêreldklas-restaurante en topklas-wynplase.  Ons het ’n lysie met die beste verblyf in dié ikoniese stad bymekaargemaak om jou volgende besoek onvergeetlik te maak. Ons het iets vir elke tipe reisiger, hetsy jy […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

5 Februarie 2026

Verblyf in Oudtshoorn: Lekke blyplekke vir groepe, paartjies en troeteldierouers

Verblyf in Oudtshoorn: Lekke blyplekke vir groepe, paartjies en troeteldierouers

Oudtshoorn is die hartjie van die Klein-Karoo geleë en een van Suid-Afrika se mees unieke reisbestemmings. Omdat dit vir die skilderagtige Karoo-landskappe, volstruisplase en bekoorlike kleindorpie-atmosfeer bekend is, is dit ’n gewilde bestemming vir gesinne, paartjies, groepe vriende en selfs troeteldierouers. Of jy nou op soek is na ’n groot plaashuis, ’n versteekte juweel of […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

30 Januarie 2026

Die top-10-blyplekke wat op jou wenslysie hoort

Die top-10-blyplekke wat op jou wenslysie hoort

Of jy nou ’n plaaslike inwoner of ’n besoeker is, ons almal weet verblyf is meer as net ’n bed en ’n lampie. Ons platform gons die hele jaar lank met unieke Suid-Afrikaanse verblyf wat bo-aan almal se wenslysies pronk. Van bekoorlike boomhuise tot moderne pods in die woestyn, julle het hierdie blyplekke oor en […]

Bea Punt

Bea Punt

17 Desember 2025

Blyplekke langs riviere en damme in die Wes-Kaap

Blyplekke langs riviere en damme in die Wes-Kaap

Soek jy verblyf in die Wes-Kaap met ’n pragtige uitsig oor die water? Om langs ’n rivier of ’n dam uit te span, is een van die mees ontspannende maniere om vakansie te hou. Van selfsorgkothuise tot privaat lodges bied hierdie blyplekke langs die water die perfekte kombinasie van gerief, natuur en avontuur, en dis […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

1 Desember 2025

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart