Pad(stal) Na Jou Hart: 5 Lekker Padstalle in SA

Pad(stal) Na Jou Hart: 5 Lekker Padstalle in SA

Soos gesien op Maroela Media Wat sou die langpad wees sonder ’n fles boeretroos, ʼn versameling lekker-luister liedjies en, natuurlik, ’n padstal? ʼn Padstal is so eie aan Suid-Afrikaner wees soos ’n braai op ’n Saterdagmiddag, en dis die ideale plek as jy wil benerek en jou padkos aanvul ─ van varsgebakte brood, biltong, gemmerbier […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

13 Desember 2018

Muizenberg: Strate en Strande vol Stories

Muizenberg: Strate en Strande vol Stories

Vóór hordes na Hartenbos gestroom het en nog lank voor Stilbaai kwaai was, was Muizenberg die mekka waarheen die massas gedurende die somermaande migreer het. Vakansiegangers het in Valsbaai se verfrissende water kom afkoel, en die koelte wat die Kaapse wind bring geniet. Muizenberg is ongetwyfeld ’n branderplankry-paradys en, te danke aan Heather Price in […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

12 Desember 2018

Ontmoet die Diere van die Kalahari

Ontmoet die Diere van die Kalahari

Soos gesien op Maroela Media Die meeste Suid-Afrikaners met ’n liefde vir die natuur het al dele van die Kalahari-streek verken en is met gemsbokke, meerkatte en leeus vertroud. Dié enorme woestyngebied beslaan sowat 2,5 miljoen km² en strek vanaf die Oranjerivier in die Noord-Kaap en oor die grootste deel van Botswana tot in Namibië. […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

11 Desember 2018

Koop, Klets en Knibbel by dié Kersmarkies

Koop, Klets en Knibbel by dié Kersmarkies

Aan die einde van die jaar raak dinge mal! Almal vaar die winkelsentrums in op soek na daai laaste paar pakkies om onder die boom te sit. Maar hoe gemaak as jy jou Kersinkopies tot op die nippertjie los en voor ’n leë winkelrak te staan kom? Om seker te maak daar is vanjaar glimlagte […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

5 Desember 2018

Hiervandaan na Lambertsbaai

Hiervandaan na Lambertsbaai

Die Weskus se vissersbote, kreef en vissershuisies is aan almal bekend, maar vir die meerderheid Kapenaars is dit minder algemeen om die langpad verder as Paternoster of Velddrif aan te durf. Noord van hierdie plekke betree jy ’n ander koninkryk met sierlike rotsvorms, grotte en oorblyfsels van Suid-Afrika se vroegste bewoners. Lambertsbaai, wat deel vorm […]

Jana Barnard

Jana Barnard

28 November 2018

5 Bekoorlike Houerhuise Vir ’n Buite-Die-Boks-Wegbreek

5 Bekoorlike Houerhuise Vir ’n Buite-Die-Boks-Wegbreek

Ons kuier altyd lekker in ons huisie-by-die-see, span rustig in die Bosveld uit, of geniet die stilte van die Karoo, maar somtyds is dit goed om ’n bietjie uit jou gemaksone te klim en nuwe avonture aan te pak. LekkeSlaap is altyd op soek na nuwe wegbreekmodes, en hier is ’n nuwe gier wat begin […]

Chanté van Schalkwyk

Chanté van Schalkwyk

27 November 2018

Allerlei Avontuur op ’n Selfry-rit in die Addo-olifant Nasionale Park

Allerlei Avontuur op ’n Selfry-rit in die Addo-olifant Nasionale Park

Soos gesien op Maroela Media. “Oom Olifant, jou reuse-dier, die mense lag vir hul plesier. Want waar het jy al ooit gehoor, van ’n stertjie van agter en ’n stertjie van voor?” ─ Afrikaanse kindervers Sagmoedige reuse spuit mekaar by die watergat nat, ’n trop sebras galop verby, en die hemelblou lug kry rooi en […]

Karli Durr

Karli Durr

20 November 2018

Alle spore lei na Elgin: ’n Naweek in die Appelvallei

Alle spore lei na Elgin: ’n Naweek in die Appelvallei

Elgin is beslis meer as net “die plek waar die appels vandaan kom”. Alhoewel dié Overbergdorpie bykans 60% van ons land se appels voorsien, is dit die wynlandgoedere in dié streek wat deesdae op almal se lippe is. Die ligging tussen die berge en naby die see gee dié streek die koelste klimaat van al […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

14 November 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart