
Hoe braai mens? Só braai mens!
1. Vuur en vlam Die eerste keuse waarvoor jy te staan kom, is: Om te hout of om te houtskool? Gebruik houtskool vir langer braaie, hout skep ‘n heerlike atmosfeer en gee ‘n weergalose smaak aan die vleis, maar dit brand vinniger uit. Houtskool neem omtrent 40 minute voor dit braaigereed is, en dan sal […]
23 September 2014

Sien is glo, maar proe is wragtig …
Sê ‘Ja’ vir lekke Vrydae … Vrydae word gekenmerk deur ‘n bekoorlike feesstemming wat heers van sonop tot saans, en onlangs is een van my Vrydae van lekke na ongelooflik lekke bevorder toe ek ‘ja’ gesê het … Hokaai, dis nie wat jy dink nie! My ‘ja’ was nie op dáárdie vraag nie, maar op […]
16 September 2014

17 Plekke waar jy die Wêreld in Suid-Afrika kan vind
“Suid-Afrika is divers.” Ons het hierdie stelling al soveel keer gehoor, maar ons het nooit besef hoe waar dié stelling is voor ons op ʼn kiekie-toer gegaan het om uit te vind hoeveel plekke in Suid-Afrika die spieëlbeelde van bestemmings in ander uithoeke van die wêreld is nie. Jy sal verbaas wees! 1. Miami – Durban […]
16 September 2014

Reis vandag nog terug in tyd: 10 lekke plekke!
“Dié wat nie die verlede onthou nie, is bestem om dit te herhaal,” het George Santayana eens gesê. Gelukkig is daar min lande wat so deurdrenk is met geskiedenis soos Suid-Afrika. As jy meer oor ons land se ingewikkelde geskiedenis wil leer, het LekkeSlaap vir jou ‘n paar bestemmings vir ‘n reis terug in […]
11 September 2014

Hierdie boot sal ek vir niks mis nie: Knysna Boat Trips
Dis Saterdagoggend in Knysna, sinoniem vir hemel, en boonop is ek dik geëet aan Knysna Hollow Country Estate se heerlike ontbyt. Daar is nie ‘n wolkie in die lug nie en ek is so reg soos ‘n roer vir Knysna Boat Trips se eko-safari. Nadat die gidse ons hartlik welkom heet is die lot my […]
25 Augustus 2014

A Hilltop Country Retreat, Swellendam
Aan die voet van die Langeberge, halfpad tussen Kaapstad en George, staan A Hilltop Country Retreat met ses kamers, méér persoonlikhede en nóg meer styl. Die perseel in Swellendam is stil en rustig, maar nie verlate nie. Die mure is skoon en afgewas, nie afgewater nie. Kunswerke staan rond en bont in elke kamer, maar […]
20 Augustus 2014

Saronsberg: stilte en skoonheid
Vra vir enige Kapenaar waarheen mens moet gaan om ‘n sneeuman te bou en hy of sy sal sonder om te dink sê: “Ceres!” As die Kapenaar waarmee jy sneeupraatjies staan en maak ook lang hare en ‘n sonbril op het wat hom soos ‘n bidsprinkaan laat lyk, sal hy jou ook waarskynlik vertel van […]
18 Augustus 2014

Afrika se 3 groot katte
Lorne Sulcas was onlangs aan die woord vir die derde Goedvoelstorie by One&Only Cape Town. Lorne het op ‘n snikhete dag in 1990 vir sy eerste skof as wildbewaarder in die Kruger Wildtuin aangemeld. Na meer as twee dekades in die veld is sy knapsak vol stories, foto’s en ongelooflike kennis van Afrika se wilde […]
11 Augustus 2014








