As die stilte roep: Afgeleë Karoo-blyplekke

As die stilte roep: Afgeleë Karoo-blyplekke

“Die Karoo is nie vir almal nie.” Só sê my swaer wat hier boer op ’n plaas so groot soos ’n dorp, maar so stil en heilig soos ’n gebed vir reën. En hy is reg ─ die Karoo se groot ooptes is gestroop tot net die basiese. Dit gee egter vir jou en jou […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

14 Oktober 2020

Salig en sakpas in een van dié lekke glanskampe

Salig en sakpas in een van dié lekke glanskampe

Huis, paleis, glanskamp reg oor die land! Knyp ’n bietjie tyd af en kies koers na ’n plek sonder WiFi en daardie alewige Zoom-vergaderings ─ daar waar niks en niemand jou gaan kan pla nie. Hier by LekkeSlaap het ons net die antwoord op jou moeë stadsiel ─ ’n bekostigbare glanskamp-ervaring in die natuur waar […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

7 Oktober 2020

Die Noord-Kaap se mooiste natuurtonele

Die Noord-Kaap se mooiste natuurtonele

Die Noord-Kaap ─ dis hiér waarheen jy reis wanneer jy op soek is na stilte en oop vlaktes so ver soos ’n mens kan sien. Omdat dit die grootste en mees ylbevolkte provinsie in Suid-Afrika is, voel die afstand tussen sy dorpe ekstra lank, maar gelukkig spog dit met die pragtigste natuurtonele waarna jy beslis […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

30 September 2020

Verf die Kaap rooi met hierdie gratis verjaarsdagvieringe!

Verf die Kaap rooi met hierdie gratis verjaarsdagvieringe!

Hoe het jy vanjaar jou verjaarsdag gevier? As jy, soos ek, vroeg in die grendeltydperk verjaar het, dan het jy dit heel moontlik voor ’n rekenaarskerm deurgebring en tien teen een nog sonder ’n bottel sjampanje ook! Ons moes dié jaar baie goed prysgee, maar die ergste was sekerlik die groot mylpale wat ons graag […]

Johmine Croeser

Johmine Croeser

23 September 2020

’n Vakansie langs die Vaalrivier

’n Vakansie langs die Vaalrivier

Droom jy daarvan om uiteindelik uit die stad te ontsnap en êrens langs ’n rivier af te saal? Dan is dit nou tyd dat jy na hierdie lekker plekke langs die Vaalrivier kyk! Die Vaalrivier is die grootste syloop van die Oranjerivier en vorm die grens tussen Mpumalanga, Gauteng en Noordwes in die noorde en […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

9 September 2020

Wynplaas wonderlik! Bly tussen die wingerde

Wynplaas wonderlik! Bly tussen die wingerde

Almal klink ’n glasie ─ ons mag weer wynlandgoedere besoek! Maar hoekom net na die wynstreek ry om wyn te proe? Saal sommer vir ’n paar dae daar af, verken die area en geniet ’n uitsig oor die wingerd, terwyl jy rustig op die stoep aan jou plaaslike gunsteling sit en teug.  Hier is LekkeSlaap […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

1 September 2020

Hoe klink ’n Mediterreense vakansie aan die Weskus?

Hoe klink ’n Mediterreense vakansie aan die Weskus?

Moes jy onlangs ’n langverwagte vakansie aan die Mediterreense kus of op ’n eiland kanselleer as gevolg van die wêreldwye pandemie, of droom jy maar net nog altyd van ’n witsandstrand iewers naby ’n wit en blou kalkpleisterhuisie? Moenie moed verloor nie, want jy kan steeds hier in jou eie land ’n onvergeetlike wegbreek geniet! […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

19 Augustus 2020

Besonderse blomme van Suid-Afrika: ’n lysie vir beginners

Besonderse blomme van Suid-Afrika: ’n lysie vir beginners

Van fynbos, die wêreld se mees diverse blommeryk, tot Namakwaland se knalhelder blomkombers, en van suikerbekkies wat rondom die aalwyn se vlamblomme tango tot die onopvallende vygie wat skielik, ná genoeg reën, vol satynagtige neonblommetjies ontplof ─ Suid-Afrika het baie om op trots te wees as dit by ons blommeprag kom! So, sit jou blombrille […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

5 Augustus 2020

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart