10 Dorpies wat jy móét besoek

10 Dorpies wat jy móét besoek

Suid-Afrika se kleiner dorpies is wat ons land werklik mooi maak en waar die ware pret skuil. Kom verdwaal in die geskiedenis, proe ’n verskeidenheid disse, lê op die strande en verken roetes eie aan die Suid-Afrikaanse natuurskoon in dié tien besonderse dorpies.  1. Wakkerstroom, Mpumalanga Wakkerstroom, wat soms die juweel van Mpumalanga genoem word, […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

5 Februarie 2020

Só lyk vet pret in Plett

Só lyk vet pret in Plett

Soos gesien op Maroela Media. Dis die tweede week van die nuwe dekade en op my kalender is die woord “Plettenbergbaai” in groot letters neergepen. LekkeSlaap het ’n bietjie gaan loer waarin die gewildheid van dié kusdorp steek.  Daar is min dinge so opwindend soos die afwagting op ’n vakansie by die see, veral as […]

Hennely Nel

Hennely Nel

29 Januarie 2020

Sutherland: ’n Naweek tussen die Karoo-sterre

Sutherland: ’n Naweek tussen die Karoo-sterre

Op die Roggeveld-platorand skuil ’n piepklein dorpie met ’n hart so groot soos die hemelruim. Sutherland is beslis meer as ’n navorsingsteleskoop en asvaal, sneeubedekte vlaktes. Hiér ken almal mekaar en besoekers word met egte Karoo-gasvryheid verwelkom. As iemand met ’n liefde vir letterkunde, geskiedenis en die natuur, wou ek Sutherland nog altyd besoek en […]

Karli Durr

Karli Durr

29 Januarie 2020

LekkeSlaap vind die Karoo-hemel by Wildehondekloof

LekkeSlaap vind die Karoo-hemel by Wildehondekloof

Die Karoo het nou maar net sy manier om ’n mens weer mens te laat voel. Dis asof die oop vlaktes en die groot niet jou weer aan die dink sit ─ nie soos in die stad waar jou warrelwindgedagtes tussen die wolkekrabbers gaan vassteek en die getoeter en rumoer jou denke onhoorbaar demp nie. […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

22 Januarie 2020

’n Salige Saterdag in Steytlerville

’n Salige Saterdag in Steytlerville

Daar is net een pad in en uit Steytlerville en dit is ook reg so, want as jy eers in dié Karoodorp is, wil jy in elk geval bly. Dít kan aan die wapens van Steytlerville se gevestigde families wat in die hoofstraat hang gesien word, asook aan die sestal doodgelukkige “nuwe” inwoners wat ons […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

15 Januarie 2020

LekkeSlaap se Knysna-reislys

LekkeSlaap se Knysna-reislys

Knysna het só baie te kus en te keur, dis nie maklik om op ’n reisplan vir dié gewilde Tuinroetedorp te besluit nie. Volg jy die loerie se spoor al langs blaarbedekte bospaadjies of keer jy na die strandmeer om jou aan die Knysnakoppe te vergaap? Waar eet jy? Wat drink jy? Waar swem jy? […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

25 Desember 2019

Geen meer langtand op die langpad ─ LekkeSlaap se langpadwenke maak als beter!

Geen meer langtand op die langpad ─ LekkeSlaap se langpadwenke maak als beter!

Die langverwagte Desember-vakansie het uiteindelik aangebreek en die tyd vir luilekker somersdae is hier! Dit is ook ’n goeie tyd om ’n bietjie verder as gewoonlik te reis en of dit nou van die binneland na die kus of van die kus na die Namib-woestyn is ─ almal maak vir die groot vakansie-trek gereed.  Daar […]

Johmine Croeser

Johmine Croeser

18 Desember 2019

10 Geleenthede wat jy nie dié Desember moet misloop nie

10 Geleenthede wat jy nie dié Desember moet misloop nie

Soos gesien op Maroela Media. Desember is sonder twyfel die heerlikste maand van die jaar ─ die son skyn, die strandhanddoeke is agter uit die kas gehaal en die beste deel is dat daar ’n markstalletjie om te verken en ’n fees om te geniet om elke hoek en draai is. LekkeSlaap het tien van […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

12 Desember 2019

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart