Cape Nature: Verlustig jou in SA se Inheemse Natuurskoon

Cape Nature: Verlustig jou in SA se Inheemse Natuurskoon

Beplan jy ’n vakansie in die Wes-Kaap? Wil jy dié provinsie se natuurskoon in sy volle glorie ervaar? LekkeSlaap wys jou waar al Cape Nature se reservate te vinde is, watter doendinge elke reservaat bied, en natuurlik ook waar jy sag kan slaap na ’n bedrywige dag van voetslaan, voëlkyk en verkenning. 1. Matjiesrivier Natuurreservaat […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

30 November 2017

Langpadwenke vir die Desembervakansie

Langpadwenke vir die Desembervakansie

Soos gesien op Maroela Media. Jou vakansieverblyf is lankal bespreek, jy is uiteindelik met verlof en die motor is gelaai ─ al wat nóú nog tussen jou en ’n welverdiende blaaskans staan, is die langpad! Duisende Suid-Afrikaners pak jaarliks ons land se paaie aan onderweg na verskeie vakansiebestemmings. Wanneer die pad egter eindeloos voor jou […]

Karli Durr

Karli Durr

28 November 2017

Verken dié 5 Lekke Ry- en Blyroetes in Suid-Afrika

Verken dié 5 Lekke Ry- en Blyroetes in Suid-Afrika

Amerika spog in flieks met die bekende Route 66, Australië se Great Ocean Road is ’n nasionale erfenis, en Noorweë se Trolstigen-roete laat ’n mens se adrenalien pomp selfs al kyk ’n mens net na die foto’s. Raak jy soms moeg daarvoor om te dink die gras is altyd groener aan die anderkant van die […]

Cea Swart

Cea Swart

24 November 2017

4 Wegkruipgrotte ver van Alles en Almal

4 Wegkruipgrotte ver van Alles en Almal

Dis moeilik om nie verstom te staan voor die mensdom se vermoë om asemrowende wonings uit beton, staal, glas, en klip te skep nie. Dink maar aan die Burj Khalifa en die Burj Al Arab in Dubai, One World Trade Centre in New York, Sydney se Operahuis, en die Petronas Twin Towers in Kuala Lumpur. […]

Herman Botha

Herman Botha

22 November 2017

24 Uur in Napier

24 Uur in Napier

Jy het seker al van Napier gehoor? Dié oulike dorpie skuil aan die voet van die Soetmuisberg. Die meeste reisigers ry deur Napier onderweg na Afrika se mees suidelike punt by Agulhas of wanneer hulle op pad is see toe in Arniston. Al het die dorpie ’n ietwat omstrede begin gehad, is dit vandag een […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

17 November 2017

Verken Vrolike Villiersdorp: 6 Gesinsvriendelike Doendinge

Verken Vrolike Villiersdorp: 6 Gesinsvriendelike Doendinge

In ’n fraaie vallei in die Overberg skuil ’n plaasdorpie wat veral bekend is vir sy vrugtebome, wingerde en geil graanlande wat soos ’n lappieskombers oor die berge lê. Villiersdorp het in 1943 ontstaan toe veldkornet Pieter De Villiers toestemming gekry het om ’n dorpie op ’n gedeelte van sy plaas, Radyn, uit te lê. […]

Daleen Venter

Daleen Venter

15 November 2017

Bly by dié Boheemse Blyplekke

Bly by dié Boheemse Blyplekke

Word jy deur kleur geïnspireer? Laat tierlantyntjies jou oë blink? Dan moet jy beslis na LekkeSlaap se versameling boheemse blyplekke loer! Van ’n bootbed in Woodstock en ’n klein Marokko in Pretoria, tot Franse flair in Magaliesburg en ’n Karoo-pitstop wat petrol-sjiek en kothuisstyl perfek kombineer — dié blyplekke is voorwaar ’n lus vir elke […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

10 November 2017

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels is vernoem na die talle heuwels, kranse en valleie wat die Umgenirivier omsingel. Dié rivier vloei vanaf die Drakensberge tot by die Indiese Oseaan en sluit die omgewing van Pietermaritzburg, Monteseel, Drummond, Botha’s Hill, Shongweni, Kloof, Gillits, Hillcrest, Waterfall, Pinetown en Durban in. Hier kry jy ’n kombinasie van […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

3 November 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart