24 Uur in Napier

24 Uur in Napier

Jy het seker al van Napier gehoor? Dié oulike dorpie skuil aan die voet van die Soetmuisberg. Die meeste reisigers ry deur Napier onderweg na Afrika se mees suidelike punt by Agulhas of wanneer hulle op pad is see toe in Arniston. Al het die dorpie ’n ietwat omstrede begin gehad, is dit vandag een […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

17 November 2017

Verken Vrolike Villiersdorp: 6 Gesinsvriendelike Doendinge

Verken Vrolike Villiersdorp: 6 Gesinsvriendelike Doendinge

In ’n fraaie vallei in die Overberg skuil ’n plaasdorpie wat veral bekend is vir sy vrugtebome, wingerde en geil graanlande wat soos ’n lappieskombers oor die berge lê. Villiersdorp het in 1943 ontstaan toe veldkornet Pieter De Villiers toestemming gekry het om ’n dorpie op ’n gedeelte van sy plaas, Radyn, uit te lê. […]

Daleen Venter

Daleen Venter

15 November 2017

Bly by dié Boheemse Blyplekke

Bly by dié Boheemse Blyplekke

Word jy deur kleur geïnspireer? Laat tierlantyntjies jou oë blink? Dan moet jy beslis na LekkeSlaap se versameling boheemse blyplekke loer! Van ’n bootbed in Woodstock en ’n klein Marokko in Pretoria, tot Franse flair in Magaliesburg en ’n Karoo-pitstop wat petrol-sjiek en kothuisstyl perfek kombineer — dié blyplekke is voorwaar ’n lus vir elke […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

10 November 2017

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels is vernoem na die talle heuwels, kranse en valleie wat die Umgenirivier omsingel. Dié rivier vloei vanaf die Drakensberge tot by die Indiese Oseaan en sluit die omgewing van Pietermaritzburg, Monteseel, Drummond, Botha’s Hill, Shongweni, Kloof, Gillits, Hillcrest, Waterfall, Pinetown en Durban in. Hier kry jy ’n kombinasie van […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

3 November 2017

Die Witzenbergvallei: Kos, Kuns en Kuier by die Hamlet Kuns- en Kultuurfees

Die Witzenbergvallei: Kos, Kuns en Kuier by die Hamlet Kuns- en Kultuurfees

Prince Alfred Hamlet is in 1861 op die plaas Wagenboomsrivier gestig en vernoem na die Britse koningin Victoria se tweede seun. So nee, ons praat nie hier van Prins Albert in die Klein Karoo nie. Waar lê dié dorp dan nou eintlik, vra jy? Prince Alfred Hamlet, of Hamlet soos die plaaslike inwoners dit noem, […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

1 November 2017

’n Dag vol Liefde in die Jakarandastad

’n Dag vol Liefde in die Jakarandastad

Dié tyd van die jaar trek die Jakarandastad weer sy pers jassie aan. Die violetkleurige bloeisels wat in Oktober en November oral gestrooi lê en die strate in sprokiestonnels omskep, maak Pretoria ’n uitstekende naweekbestemming vir liefdesduifies. LekkeSlaap het ’n paar romantiese doendinge gaan soek waarmee paartjies ’n dag of twee in dié stad kan vul. […]

Jana Barnard

Jana Barnard

27 Oktober 2017

Oes en Oornag op dié Vrugteplase

Oes en Oornag op dié Vrugteplase

Die somer en oestyd is amper hier en ons het besluit om dit behoorlik te vier! Terwyl baie van ons elke Desember lekker op die strand gaan lê, is veral vrugteboere besig om te swoeg en te sweet terwyl hulle vir ’n vale vrugte oes. As jy dié jaar lus is vir ’n ander tipe somerwegbreek, […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

25 Oktober 2017

Plas in dié poele aan ons kus!

Plas in dié poele aan ons kus!

Dis somervakansie en jy baljaar sielsgelukkig in die branders. Maar dan verskyn ’n vreesaanjaende vinnetjie uit die niet … Om dié beklemming te vermy, vertel LekkeSlaap jou van 10 gesinsvriendelike getypoele al langs ons land se kus. Ons gee jou ook gesinsverblyfopsies sodat jy salig kan rus! Kampsbaai-getypoel Atlantiese Seekus, Wes-Kaap Dié getypoel, in een van […]

Karli Durr

Karli Durr

20 Oktober 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart