Kom kuier saam in dié Kaaps-Hollandse huise

Kom kuier saam in dié Kaaps-Hollandse huise

Bekoor Kaaps-Hollandse huise jou wanneer jy dit in die verbygaan sien? Het jy dalk al gewonder hoe mense eeue terug in dié ou huise gewoon het? Dis nóú jou kans om te gaan uitvind wat presies agter dié witgekalkte mure skuil! Kaaps-Hollandse geboue is ’n belangrike deel van Suid-Afrika se geskiedenis omdat Hollandse setlaars honderde […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

6 September 2017

Jou bobaas-blommekykgids vir 2017

Jou bobaas-blommekykgids vir 2017

Soos gesien op Maroela Media. Baie van ons se enigste herinnering aan die jaarlikse veldblomseisoen is ’n ou, verrimpelde foto van jou wat verbouereerd tussen die blomme poseer terwyl ma of pa allerhande snaakse streke uithaal om jou aandag op die kamera te hou. Of dalk het jy nog nooit eerstehands die Weskus en Namakwaland […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

1 September 2017

Jou walviskyk-gids in Suid-Afrika

Jou walviskyk-gids in Suid-Afrika

Soos gesien op Maroela Media Suid-Afrika is een van die beste walviskyk-bestemmings ter wêreld en ons is elke jaar van Junie tot November bevoorreg om dié majestueuse soogdiere in die water te sien baljaar. Die suidelike noordkappers migreer jaarliks vanaf Antartika se ysige waters na die warm Mosambiek-seestroom teen ons kus waar die walviskoeie dan […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

31 Augustus 2017

9 Luisterryke Lentebestemmings

9 Luisterryke Lentebestemmings

Die tyd vir winterwegbreke is vir eers verby. Oor ’n paar dae is die lente in al haar glorie hier. LekkeSlaap het 9 van die mooiste lentebestemmings gaan uitsoek, so kom vier die nuwe seisoen by ’n prentjiemooi plek in jou provinsie! Gauteng Jakarandastad Elke jaar in September kondig duisende pers jakarandabloeisels die koms van […]

Herman Botha

Herman Botha

24 Augustus 2017

Pollie, ons gaan Paarl toe!

Pollie, ons gaan Paarl toe!

Die LekkeSlaap-span het vanjaar op 9 Augustus die #WomenInTourism-geleentheid in die Paarl-omgewing bygewoon wat deur Metrorail en die Drakenstein-munisipaliteit aangebied is. Ná ’n heerlike treinrit vanaf die Kaapstadstasie is ons in die Langkloof Roses-teekamer met heerlike koek en tee bederf voordat ons vir ’n smullekker middagete by die Rhebokskloof-wynplaas aangesit het. Die dag is afgesluit […]

Daleen Venter

Daleen Venter

23 Augustus 2017

Ons hou Winterfees in Williston

Ons hou Winterfees in Williston

Sodra jy die wit klippe gewaar wat “Williston” teen die droë koppie uitspel, moet jy sommer reeds na ’n laer rat oorskakel. Nes jy om die draai ry, is dié dutjiesdorp sommer net hier voor jou en as jy jou oë ’n oomblik te lank knip is jy alweer anderkant uit ─ en dít sal […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

18 Augustus 2017

Arniston: ’n Dorpie vol skatte

Arniston: ’n Dorpie vol skatte

Ons almal wil ’n huisie by die see hê of ten minste net ’n heerlike seevakansie! As jy egter nie tussen ’n skare wil sonbaai nie, is die vreedsame Arniston in die Overberg die ideale plek. LekkeSlaap het in hierdie dorpie gaan kuier en vertel jou graag van al sy skatte, asook waar jy ’n […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

17 Augustus 2017

Kom uit onder die radar en gaan groen!

Kom uit onder die radar en gaan groen!

Voel jy soms vasgevang deur tegnologie? Die wêreldwye web slaap nooit nie. Facebook, Whatsapp, en Instagram is altyd wakker, en voor jy jou kom kry, is jy toegespin in ’n FOMO-kokon ─ al laai jy self niks op nie, maak die wete dat jy dalk iets gaan mis jou senuweeagtig. Wat van ’n wegbreek waar […]

Herman Botha

Herman Botha

10 Augustus 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart