7 Hipster joints in Jozi

7 Hipster joints in Jozi

Ek haat hipsters. Hulle outydse truie laat my na my ouma verlang. Ek haat hulle puik koffie, hulle gourmet-burgers, hulle boetiekbier wat my verbeelding met goue garslande besoedel, hulle perfekte Pulled Pork-toebroodjies wat met my kop smokkel. Hipsters is nie haastig nie, mens wag lank vir die kos, maar as die baardman met die verveelde uitdrukking uiteindelik die […]

Herman Botha

Herman Botha

20 April 2016

Besoek ons botaniese tuine

Besoek ons botaniese tuine

Of jy nou die Kaap of die Karoo besoek, bied Suid-Afrika ’n groot verskeidenheid asemrowende natuurskoon. Suid-Afrika is een van die mees biologies diverse lande in die wêreld, net ’n kort koppie agter Indonesië en Brasilië. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteit Instituut (SANBI) word ons nie net omring deur twee oseane nie, maar beslaan die […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

14 April 2016

Kom kuier in Riebeek-Kasteel!

Kom kuier in Riebeek-Kasteel!

Stel jou voor … Jy sit op ʼn groot stoep met ʼn stomende koppie fynproewerskoffie, ʼn goeie boek en ʼn pak sjokoladekoekies wat jy stadig maar seker sit en verslind. Jy kyk op en sien hoe ʼn kat op die huis oorkant se balkon homself luilekker uitstrek en verder ʼn middagslapie vang. Iewers in die […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

8 April 2016

Die berge van Suid-Afrika: ’n foto-reis

Die berge van Suid-Afrika: ’n foto-reis

Enige iemand wat in ’n Afrikaanssprekende huisgesin grootgeword het, sal waarskynlik Heidi van die Berge op een of ander manier kan onthou. Die temaliedjie draai dalk nog iewers in jou agterkop, of jy kan nog die oulike donkerkopdogtertjie in jou geestesoog sien huppel in haar wit frokkie langs haar ewe wit bokkie. Die storie van […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

6 April 2016

Vrede en Lust | Kos, Kuier en Rus

Vrede en Lust | Kos, Kuier en Rus

Vrede en Lust is veel meer as ’n filmstel vir die gewilde Afrikaanse film Semi-Soet of maar net nog een van die Franschhoekvallei se mooiste wynplase nie. Dié plaas is ʼn ware lushof, ʼn droombestemming vir families, paartjies, bruide, smulpape en  wynliefhebbers wat besoekers keer op keer teruglok. Die landgoed is meer as drie eeue […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

23 Maart 2016

Geocaching 101: ’n Gids vir Beginners

Geocaching 101: ’n Gids vir Beginners

Bêre die XBox en sleep die kinders weg voor die TV ─ dis tyd vir ’n nuwe avontuur! Hierdie jaar hoef jy nie Paashaas te speel en eiers weg te steek nie, want daar is klaar ’n magdom skatte om jou en LekkeSlaap gaan jou wys hoe om op ’n hedendaagse skattejag te gaan! Geocaching […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

18 Maart 2016

10 Prentjiemooi plekke in SA

10 Prentjiemooi plekke in SA

Suid-Afrikaners is bederf met een van die mooiste lande op die blou planeet, al wat jy hoef te doen is om in jou kar te klim en te ry. Dit maak nie saak in watter rigting jy ry nie, jy sál by ’n asemrowende bestemming uitkom. Dit is baie moeilik om net ’n paar mooi […]

Rugsakreis deur die Oos-Kaap

Rugsakreis deur die Oos-Kaap

Jy is jonk en vol lewenslus, of jy dink darem nog so. Jou hele lewe pas in ’n tas, of kan ─ met moeite  ─ as jy die ritssluiter onder jou knieë toestoei. Jy is lus vir ’n anderste avontuur … Nie ’n strandvakansie nie en tog ook net nie ’n weelderige hotel waar daar […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

11 Maart 2016

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart