
Skuba vir beginners saam met DiveInn Cape Town
Het jy dalk nog altyd gedink skubaduik is een van daai uitdagende sportsoorte wat jy nooit sal kan baasraak nie, of iets wat nét by plekke soos die Groot Barrière-rif beoefen kan word? Dink weer! Te danke aan PADI Discover Scuba en instellings soos DiveInn Cape Town kan enige iemand leer skubaduik met behulp van opgeleide […]
5 Augustus 2015

Raar maar waar: buitengewone blyplekke in SA
Wie wil nou in ’n gewone hotel of gastehuis gaan bly as jy in ’n huis, paleis, pondok of hok kan bly? Ons het 14 buitengewone, besonderse en eienaardige plekkies op LekkeSlaap gaan soek. Kliek op die foto’s om meer uit te vind. So, is jy lus vir ’n ander tipe wegbreek die naweek? Bespreek sommer […]
30 Julie 2015

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue
In Tamil is dit kari, in Engels rym dit met hurry en volgens baie Boere móét dit by ʼn kerkbasaar saam met Tastic-rys bedien en met gemmerbier afgesluk word. Maar as ʼn mens bietjie in die verlede gaan delf of bereid is om ʼn entjie te ry, besef ʼn mens gou kerrie kom al ʼn ver pad en het meer […]
28 Julie 2015

Karavaankamp: Vakansie op Wiele
As jy ’n tikkie “gypsy” in jou hart het en nie van tent opslaan hou nie, is karavaankamp mos net vir jou! Ons het ’n paar oulike staanplekke op LekkeSlaap se boeke gevind waar jy bloot kan parkeer, en siedaar! Als is voor die wind. So, waarvoor wag jy? Reël sommer vandag nog jou vakansie […]
9 Julie 2015

’n Luukse wittebrood-oase by La Roca …
Nelspruit lê in die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en groen heuwels. Hiér is jy altyd bewus van die bosveld se natuurskoon. Nelspruit is die perfekte wittebrood-plek danksy al die doendinge in die omgewing, maar daar is ook nét soveel geleentheid vir “niksdoen”. Saam met jou geliefde kan jy die eerste paar dae van […]
6 Julie 2015

Die Panorama-roete vir platsakke
Die plaaslike toerismebedryf maak dit soms moeilik vir dié van ons wat rande verdien om die juwele in ons eie land te besoek. ’n Uitstappie na die Krugerwildtuin, of selfs net middagete op Tafelberg, kan bitter duur wees. Maar as ’n mens jou huiswerk doen, is dit wel moontlik om Suid-Afrika se mooiste plekke te besoek sonder […]
1 Julie 2015

5 Lekke pakwenke
Om in te pak vir ʼn vakansie is gewoonlik maar ʼn groot pes. Na elke reis maak jy beloftes om volgende keer meer ekonomies te pak, net om volgende keer maar weer in dieselfde penarie te sit! Ek het ʼn paar wenke gaan versamel wat jou sal help om dié tameletjie te vermy. Vroue is […]
27 Junie 2015

Kampwenke vir die winter
Kyk, om te kamp in die winter klink seker nie vir almal na pret nie, maar daar is ’n hele paar kampkonings daar buite wat dit al onder die knie het. Ons het ’n paar basiese kampwenke wat enige kamp-uitstappie, reën of mooiweer, in ’n KAMPioen-wegbreek sal omskep. So, kies vir jou ’n kampplekkie, pak vir jou […]
25 Junie 2015








