
Dissekteer dié Draak
Suid-Afrika se Drakensbergreeks (of die uKhahlamba – die “Grenspaal van Spiese”) is ‘n 200 km lange wonder en Wêrelderfenisgebied waarvan die grootste deel in KwaZulu-Natal is. As jy al oor dié berg se rug gery het, sal jy verstaan waarom ons Nederlandse voorsate (afkomstig van hul plat pannekoekland) met angs en bewerasies waarskynlik in wonder […]
28 Februarie 2015

Die land van melk(tert) en heuning …
“My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel … daar’s ’n vrou in elke geur” dig Opperman soet-soet voort. Ons vier vandag Melktertdag! Suid-Afrikaners is mal oor ’n snytjie melktert saam met ’n koppie tee, of hulle dit nou wil erken of nie. Dié delikate, romerige vla-tert het eg-Afrikaanse wortels en vandag is […]
27 Februarie 2015

Beurtkrag – wat om te doen in die donker
Deesdae kan jy nog net seker wees van 3 dinge: 1) Suid-Afrikaanse meisies is die mooiste meisies in die wêreld; 2) jou eie ouma se melktert sal enige ander ouma se melktert ore aansit; 3) beurtkag is ʼn pyn in die alie. Wat nou gemaak as beurtkrag jou moed laat sak en jou roetine ontwrig? Die […]
25 Februarie 2015

Die mooiste moedertaal
Totius het begin preek in ons taal, Van Wyk Louw en Breytenbach dig dik stukke in ons taal, Karen Zoid raak plesierig in ons taal, En Jack Parow rap rof en onbeskof in ons taal. Vir ’n eertydse “kombuistaal” wat minder as ’n honderd jaar oud is, het Afrikaans binne ’n kort tydjie baie ver gekom. […]
21 Februarie 2015

8 eg Suid-Afrikaanse restaurante
Bobotie, koeksisters, malvapoeding, potjiekos, herzoggies, bokkoms en biltong – dis maar net ʼn paar van die geregte en peuselhappies wat ons met trots Suid-Afrikaans noem. Ek was aangenaam verras om uit vind daar is soveel restaurante regoor die land waar jy na hartelus aan eg Suid-Afrikaanse geregte kan smul. Hoe dan nou anders as om die kollig op […]
19 Februarie 2015

Die top-15 kinderspeletjies! Kan jy elkeen onthou?
Al die maatjies gaan sit in ‘n donker kamer. Terwyl die “nagwag” buite wag, kies almal ‘n nommer. Sodra die lig afgesit word, kom die nagwag in die kamer en sê: “Die Nagwag is hier en die klok slaan 5! Is hier ‘n nommer 5?” Nommer 5 moet sy teenwoordigheid aandui met ‘n klop. Die […]
17 Februarie 2015

14 Doendinge vir dié Valentynsdag
Is jy opsoek na oulike idees om jou liefie se voete onder hom/haar uit te slaan? Ons het so bietjie kop gekrap sodat jy nie hoef nie. Hou piekniek in die agterplaas of kook saam. Avontuurlustiges kan saam in die natuur gaan baljaar – daar is ietsie vir almal. 1. Piekniek hou Of jy nou […]
13 Februarie 2015

Begin jou huweliksreis hiér: Kennedy’s Beach Villa
Kennedy’s Beach Villa bied absoluut eksklusiewe akkommodasie in die beeldskone natuurlike omgewing van Onrusrivier, net buite Hermanus op die Kaapse Walviskus. Die Villa is bekroon as een van die mees romantiese wittebroodbestemmings in die Wes-Kaap en is spesifiek ontwerp vir paartjies. By hierdie uiters private en elegante Villa, verbloem in ‘n Melkhoutwoud, word ‘n organiese […]
12 Februarie 2015








