Kies koers op Kirstenbosch se kronkelpaadjies

Kies koers op Kirstenbosch se kronkelpaadjies

Ek moet bieg: ek is nie die flinkste stapper nie. Ek het my Columbia-stapskoene die afgelope jaar net een keer gedra teen die hange van die Sleeping Beauty-berg in Riversdal. Gelukkig is ons bevoorreg om in ʼn ongelooflike land met ʼn verskeidenheid berge en roetes om elke hoek en draai te woon. Of jy nou ʼn stapper […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

12 Desember 2014

Beweeg! Strekoefeninge vir die langpad

Beweeg! Strekoefeninge vir die langpad

Kyk, ons reis deesdae baie gemakliker as ons voorsate wat die Drakensberge oor is, maar om langpad te ry gee my soms ‘n kramp. Letterlik. Die motorpedale laat my kuite in knoppe trek. Die heeldag se gesit maak my lae rug net lam en kort voor lank is my skouers vooroor gebuig en my postuur […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

11 Desember 2014

Amsterdam in Afrika!?

Amsterdam in Afrika!?

Mpumalanga beteken “plek waar die son opkom” en sowaar as die son aan die hemel skyn, is dit een van die skilderagtigste plekke wat ek al ooit besoek het. Dié provinsie is nie net ryk aan natuurwonders nie, Mpumalanga het ook talle dorpe met naamgenote regoor die wêreld, van Nederland tot Brasilië tot Skotland! Amersfoort Hierdie […]

Frances Strooh

Frances Strooh

10 Desember 2014

10 wenke vir ʼn lekke langpadrit

10 wenke vir ʼn lekke langpadrit

Ons het dit goed gedink om ʼn lys van 10 wenke vir ʼn onvergeetlike en gerieflike langpadrit saam te stel wat sal verseker dat jy en jou medepassasiers moed hou op die langpad. Volg dié beproefde wenke vir ‘ʼn onfeilbare langpadrit: 1. Liedjies vir die langpad ‒ lafenis in lirieke: Maak ʼn lys van lekke saamsingtreffers soos “Klein […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

8 Desember 2014

Span die seile van julle huweliksbootjie in Knysna

Span die seile van julle huweliksbootjie in Knysna

Bo-op die Welbedachtberge en net 3 km van Knysna af, lê dié elegante lodge wat oor die Knysna-seemeer en Outiniquaberge kyk. Knysna is vir baie mense die pragtigste deel van die Tuinroete, met weelderige plantegroei, goue strande en die skitterende seemeer wat deur die dorp weef. Die hoofstraat, wat deel vorm van die N2, loop […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

8 Desember 2014

Carnarvon in Kanada!?

Carnarvon in Kanada!?

Noord-Kaapse naamgenote: dié provinsie lê die hele wêreld vol met naamgenote in die VSA, Skotland en selfs in Kanada! Askham Askham is ‘n vreeslike klein dorpie so 200 km noord van Upington. Die dorpie is ook die tuiste van een van die wêreld se oudste stamme, die !Khomani San. Min mense weet daar is ook […]

Frances Strooh

Frances Strooh

3 Desember 2014

Minder as ’n uur en jy is in die natuur

Minder as ’n uur en jy is in die natuur

Smag jy soms na vars lug en daardie loom gevoel in jou ledemate wanneer die son die aarde warm bak en die natuur se parfuum uit die bosse en struike loswoel? Na ’n harde werksweek in die beton-oerwoud het ons dikwels nie die energie oor om die langpad te vat nie. Ek het my Google […]

Herman Botha

Herman Botha

28 November 2014

Duiwels van die bergpad … Bergfietsroetes in Suid-Afrika

Duiwels van die bergpad … Bergfietsroetes in Suid-Afrika

Waarskuwing: Die lees van hierdie blog kan lei tot lang afstande op ‘n bergfietssaal in berg- en stofpaaie in die hoekies en draaitjies van Suid-Afrika. Die anatomie van ‘n bergfietsryer kan vergelyk word met iets uit ‘n wetenskapsfiksiefilm: ‘n mens-masjien-ding wat leef om te ontsnap van die moderne teerpaaie en brommasjiene wat sy natuurlike omgewing […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

27 November 2014

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart