
Kitskure vir kampkwale
Kamp in die somer stel selde teleur, maar ʼn paar ongenooide gaste sorg wel soms dat ons na ʼn paar dae effens moedeloos raak. Ek het bietjie gaan rondsnuffel om uit te vind hoe jy lastige insekbyte en algemene kampkwale kan klop sonder om op pille en salf staat te maak! 1. Weer muskiete af: Snaaks genoeg […]
26 November 2014

10 wenke vir ‘n omgewingsvriendelike vakansie
Ons as mense het nog altyd die begeerte gehad om die wêreld te verken, maar ons moet dit liefs op ‘n wyse doen wat nie die wêreld vernietig nie. Toerisme is tans die grootste industrie in die wêreld, en as ons die ding reg benader, kan ons dit ook omgewingsvriendelik maak. Hieronder is 10 maniere waarop […]
24 November 2014

10 Vinnige feite oor Kirstenbosch se Boomslang
Besoek jy dié somervakansie die Moederstad? Maak seker dat jy by Kirstenbosch Botaniese Tuine ʼn draai maak om die indrukwekkende Boomslang, ʼn loopbrug wat oor die blaardakke heen strek, te beleef. Ons het 10 vinnige feite oor dié argitektoniese reptiel versamel: 1. Die Boomslang is 130 meter lank. Hoewel dit korter is as wat oorspronklik beplan is, […]
19 November 2014

Top-piekniekplekke in SA
Die winter is nou uiteindelik verby, so dit is tyd om jou piekniekmandjie en -kombers uit die kas te haal en bietjie af te stof. Ons Suid-Afrikaners is so geseën met die pragtige natuurskoon wat ons land vol lê ─ so dit is nou die tyd om bietjie uit die huis uit te kom. Ek […]
19 November 2014

Dink provinsiaal en mik noord … Noordwes!
Dit is op somersoggende wanneer die Noordwes se reuke, reuke van my kinderjare, in my neus kom sit. Die reuk van lang, droë gras wat jou kuite krap net voor dit onder jou voete kraak en die rooi grond wat jou sokkies vlek. Die blou plafon van ‘n somerhemel en die alomteenwoordige rooibruin mure van […]
14 November 2014

Jy kan dié maar in jou sak steek
Pack for a Purpose is ‘n wêreldwye organisasie wat jou in staat stel om liefdadigheid soos vakansie te laat voel! Dit behels basies dat jy voorraad wat organisasies benodig vir gemeenskapsprojekte kan saambring in jou bagasie. Hulle vra gewoonlik dat mense 2 kg se goedere saambring (maar jy kan saambring net soveel soos wat jy […]
13 November 2014

Doendinge in die Kaap vir minder as R200
Besoek jy een van die dae die Moederstad? Of is jy ‘n Kapenaar wat net bietjie uit die huis uit wil kom die naweek? Hier is vir jou ‘n paar opsies vir doendinge in en om die Kaap wat jou minder as R200 uit die sak sal jaag. Maak ‘n Kaapse draai in die bloedrooi […]
7 November 2014

Wat van ’n saalsafari?
“No hour of life is wasted that is spent in the saddle.” Met hierdie aanhaling het Winston Churchill iets probeer sê oor die gevoel van vryheid en avontuur wat mens beetpak wanneer jy jou voete in die stiebeuels steek en die growwe leer van die leisels in jou hande voel. Bo- en behalwe die wild […]
6 November 2014








