Ons vlag lê die wêreld vol: bekyk hom uit die buitenste ruim!

Ons vlag lê die wêreld vol: bekyk hom uit die buitenste ruim!

Ek het nog altyd gedink ’n vlag is te plat en leweloos om ’n dinamiese ding soos ’n land en sy mense te verteenwoordig. Giant Flag se projek het my wel anders oortuig. Hierdie vlag is meer as net ’n simbool. Hierdie vlag is een wat groei, net soos die land wat dit verteenwoordig. Giant Flag […]

Frances Strooh

Frances Strooh

29 Oktober 2014

Piekfyn pikkewyn! Ons vier Brilpikkewyn Bewustheidsdag

Piekfyn pikkewyn! Ons vier Brilpikkewyn Bewustheidsdag

Die Afrika-pikkewyn staan ook, heel kostelik, as die brilpikkewyn bekend! Dis moontlik vanweë die pienk vlekkies bo hul oë wat hulle soos Elton John in ‘n manelpak laat lyk. En hierdie Saterdag, die 11de Oktober, is dit Brilpikkewyn Bewustheidsdag!  Daar is slegs 17 spesies pikkewyne wêreldwyd, en die brilpikkewyn is die enigste een wat op die Afrika-kontinent […]

Frances Strooh

Frances Strooh

7 Oktober 2014

As die gogga byt: kunsvlieghengel in Suid-Afrika

As die gogga byt: kunsvlieghengel in Suid-Afrika

Soos dit hoort, word visvangstories versier met uitings van ongeloof oor hoe groot, sterk en pragtig die magiese vis was wat weggekom het – die vent! Ander stories vertel weer trots van die geveg en die uiteindelike oorwinning – ‘n mitiese verhaal van mens wat dier uitoorlê. Waarlik, ‘n visserman is ‘n avonturier wat leef vir […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

2 Oktober 2014

Koffie: troos vir boere én stadsjapies

Koffie: troos vir boere én stadsjapies

LekkeSlaap het gedink die beste manier om die dag te begin, is om ’n bietjie meer uit te vind oor hierdie hemelse drankie: Koffie. Miskien vra jy jouself af: “Wat het dit nou eintlik met reis en vakansie uit te waai?” Die antwoord is baie eenvoudig: “Alles!” Ek dink dis veilig om te sê die Groot […]

Herman Botha

Herman Botha

29 September 2014

Hoe braai mens? Só braai mens!

Hoe braai mens? Só braai mens!

1. Vuur en vlam Die eerste keuse waarvoor jy te staan kom, is: Om te hout of om te houtskool? Gebruik houtskool vir langer braaie, hout skep ‘n heerlike atmosfeer en gee ‘n weergalose smaak aan die vleis, maar dit brand vinniger uit. Houtskool neem omtrent 40 minute voor dit braaigereed is, en dan sal […]

Frances Strooh

Frances Strooh

23 September 2014

Sien is glo, maar proe is wragtig …

Sien is glo, maar proe is wragtig …

 Sê ‘Ja’ vir lekke Vrydae … Vrydae word gekenmerk deur ‘n bekoorlike feesstemming wat heers van sonop tot saans, en onlangs is een van my Vrydae van lekke na ongelooflik lekke bevorder toe ek ‘ja’ gesê het … Hokaai, dis nie wat jy dink nie! My ‘ja’ was nie op dáárdie vraag nie, maar op […]

Denise Neethling

Denise Neethling

16 September 2014

17 Plekke waar jy die Wêreld in Suid-Afrika kan vind

17 Plekke waar jy die Wêreld in Suid-Afrika kan vind

“Suid-Afrika is divers.” Ons het hierdie stelling al soveel keer gehoor, maar ons het nooit besef hoe waar dié stelling is voor ons op ʼn kiekie-toer gegaan het om uit te vind hoeveel plekke in Suid-Afrika die spieëlbeelde van bestemmings in ander uithoeke van die wêreld is nie. Jy sal verbaas wees! 1. Miami – Durban […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

16 September 2014

Reis vandag nog terug in tyd: 10 lekke plekke!

Reis vandag nog terug in tyd: 10 lekke plekke!

“Dié wat nie die verlede onthou nie, is bestem om dit te herhaal,” het George Santayana eens gesê.   Gelukkig is daar min lande wat so deurdrenk is met geskiedenis soos Suid-Afrika. As jy meer oor ons land se ingewikkelde geskiedenis wil leer, het LekkeSlaap vir jou ‘n paar bestemmings vir ‘n reis terug in […]

Frances Strooh

Frances Strooh

11 September 2014

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart