Hierdie boot sal ek vir niks mis nie: Knysna Boat Trips

Hierdie boot sal ek vir niks mis nie: Knysna Boat Trips

Dis Saterdagoggend in Knysna, sinoniem vir hemel, en boonop is ek dik geëet aan Knysna Hollow Country Estate se heerlike ontbyt. Daar is nie ‘n wolkie in die lug nie en ek is so reg soos ‘n roer vir Knysna Boat Trips se eko-safari. Nadat die gidse ons hartlik welkom heet is die lot my […]

Frances Strooh

Frances Strooh

25 Augustus 2014

A Hilltop Country Retreat, Swellendam

A Hilltop Country Retreat, Swellendam

Aan die voet van die Langeberge, halfpad tussen Kaapstad en George, staan A Hilltop Country Retreat met ses kamers, méér persoonlikhede en nóg meer styl. Die perseel in Swellendam is stil en rustig, maar nie verlate nie. Die mure is skoon en afgewas, nie afgewater nie. Kunswerke staan rond en bont in elke kamer, maar […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

20 Augustus 2014

Saronsberg: stilte en skoonheid

Saronsberg: stilte en skoonheid

Vra vir enige Kapenaar waarheen mens moet gaan om ‘n sneeuman te bou en hy of sy sal sonder om te dink sê: “Ceres!” As die Kapenaar waarmee jy sneeupraatjies staan en maak ook lang hare en ‘n sonbril op het wat hom soos ‘n bidsprinkaan laat lyk, sal hy jou ook waarskynlik vertel van […]

Herman Botha

Herman Botha

18 Augustus 2014

Afrika se 3 groot katte

Afrika se 3 groot katte

Lorne Sulcas was onlangs aan die woord vir die derde Goedvoelstorie by One&Only Cape Town. Lorne het op ‘n snikhete dag in 1990 vir sy eerste skof as wildbewaarder in die Kruger Wildtuin aangemeld. Na meer as twee dekades in die veld is sy knapsak vol stories, foto’s en ongelooflike kennis van Afrika se wilde […]

Herman Botha

Herman Botha

11 Augustus 2014

5 avontuurlike doendinge in Swellendam!

5 avontuurlike doendinge in Swellendam!

Ek het altyd gedink Swellendam is net nog ‘n dutjiesdorp – een wat slegs een maal ‘n jaar ontwaak vir die Bessiefees, en dan tydens die spitsseisoen skaars ‘n ooglid verroer soos vakansiegangers verbyskiet van Kaapstad na die Tuinroete. Maar ek is in die ongelyk gestel! Hoewel die alledaagse lewe in só klein dorpie natuurlik […]

Frances Strooh

Frances Strooh

6 Augustus 2014

Waarheen? Soweto toe!

Waarheen? Soweto toe!

Soweto township in Johannesburg, Gauteng is een van die gewildste en bekendste toeriste-aantreklikhede in Suid-Afrika. Hierdie township lyk dalk nie na veel van buite af nie, maar die sterk gemeenskapsgevoel en bekoring maak op vir die gebrek aan geld en infrastruktuur. Die township het tot stand gekom toe die regering swart-, bruin- en Maleiersburgers hervestig het. […]

Herman Botha

Herman Botha

28 Julie 2014

10 Lekke karspeletjies

10 Lekke karspeletjies

Die kar is propvol gelaai. Julle het skaars ‘n halfuur gery en die klagtes van verveeldheid begin. Gelukkig het julle nog net ‘n paar hónderd kilometer om te gaan … Daar is talle toestelle wat deesdae vermaak in die kar kan verskaf, maar niks is so lekke soos ‘n paar karspeletjies om die langpad sommer […]

Frances Strooh

Frances Strooh

24 Julie 2014

10 bekoorlike koffiewinkels in Kaapstad

10 bekoorlike koffiewinkels in Kaapstad

Die winter het sy koue kloue die afgelope paar weke behoorlik in Kaapstad ingeslaan. Hierdie tyd van die jaar verruil Kapenaars sonbaaisessies en mengeldrankies op die strand vir ontwerperskoffie en soetgebak in kunstige koffiewinkels. LekkeSlaap het die beste koffie in Kaapstad vir jou opgespoor. 1. Rosetta Roastery, Woodstock Rosetta Roastery is dié koffiewinkel in Woodstock se […]

Herman Botha

Herman Botha

15 Julie 2014

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart