Once in Cape Town, ʼn vars briesie diep in Kloofstraat

Once in Cape Town, ʼn vars briesie diep in Kloofstraat

Moderne, bekostigbare én veilige verblyf in die hartjie van Kaapstad? Dit klink soos een van daai stories wat jou ouers nie wíl glo nie en jou vriende nie kán glo nie. Sit ontbyt by die deal, en jy’s een stappie nader aan jou volgende botox-uitstappie. Die kreatiewes in Kaapstad is ‘n spesie wat gemaak is om […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

10 Julie 2014

Besoek Frankryk in Franschhoek, Wes-Kaap

Besoek Frankryk in Franschhoek, Wes-Kaap

Franschhoek se groen wingerde, kranskopberge, fynproewerskos en ouwêreldse bekoring maak hierdie dorpie ‘n ewebeeld van Provence. Die mense wat weet verwys nie verniet na Franschhoek as die kos- en wynhoofstad van Suid-Afrika nie! As Frankryk jou hart vinniger laat klop en jy wil weet waarheen om te gaan wanneer jy hierdie stukkie paradis in Suid-Afrika […]

Herman Botha

Herman Botha

25 Junie 2014

ʼn Tikkie Italië in Suid-Afrika

ʼn Tikkie Italië in Suid-Afrika

Italië se geurige pizzas, verruklike argitektuur en passievolle inwoners plaas dit bo aan die meeste mense se emmerskoplysies. Ongelukkig is dit net ‘n bietjie te ver om sommer net oor Afrika te rits vir ‘n vinnige insalata caprese (caprese-slaai). Dit is hoekom ons outentieke stukkies Italië net hier in die sonnige Suid-Afrika vir jou opgespoor […]

Herman Botha

Herman Botha

5 Mei 2014

Piekenierskloof Mountain Lodge, Citrusdal

Piekenierskloof Mountain Lodge, Citrusdal

Oor ‘n plattelandse bestaan kan jy my min vertel. As kind het ek in Tuinstraat, ‘n doodloopstraat in Klawer, gewoon. Toe was daar nog nie ‘n Wimpy langs die dorp nie (en ‘n kuierplek is daar nou nog nie). Terwyl ek en my tweelingsuster se fiets veilig op die bure se onomheinde grasperk gelê het, […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

16 April 2014

Pad Na Jou Hart se “roadtrip”

Pad Na Jou Hart se “roadtrip”

Pad Na Jou Hart, die romantiese avontuurfilm met Ivan Botha, Donnalee Roberts en Marius Weyers,  het sopas die R10 miljoen kerf by die loket verbygesteek. Dit is die tweede Afrikaanse film ooit (naas Liefling) wat hierdie prestasie kon bereik, en LekkeSlaap kan nie help om van oor tot oor te glimlag nie: ons was die […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

26 Maart 2014

Troef jou moegheid só!

Troef jou moegheid só!

Verbeel jou ‘n plek waar geen motors verbyjaag en spoedvrate die verkeersligte ignoreer nie, ‘n plek sonder spitsverkeer en die geraas van swaar voertuie op ‘n besige pad. Hierdie plek bestaan, en jy hoef nie ure te ry, land-uit te vlieg, of op ‘n eiland te gaan kuier om dit ten volle te ervaar nie! […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

20 Februarie 2014

One&Only CapeTown

One&Only CapeTown

Verloor jou hart hierdie Valentynsmaand by die One&Only Cape Town! Lekkeslaap krul van opwinding en ons kan nie méér in ons noppies wees nie. Dis mos wat die liefde aan jou doen … Lekkeslaap het ‘dié een’ gevind: die One&Only Cape Town is stedelik-sjiek, wêreldwys en het ‘n hele rits internasionale toekenings onder die belt […]

Herman Botha

Herman Botha

6 Februarie 2014

Moeg? Wat van Baruch?

Moeg? Wat van Baruch?

Die LekkeSlaap-span het onlangs by Baruch Gastehuis gaan inloer, ‘n gastehuis met baie interessanthede en stories! Baruch, ‘n Hebreeuse woord wat “seëning” beteken, is die geesteskind van Natalie Scheepers van Stellenbosch wat drie jaar gelede haar huishulp, Rosie, se potensiaal raakgesien het as ywerige bestuurder en huishoudster. ‘n Jaar later is ‘n ou huis omskep […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

17 Januarie 2014

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart