Word ’n kreatiewe kampkoning met dié lekke wenke …

Word ’n kreatiewe kampkoning met dié lekke wenke …

Die somer is hier en dit beteken dis weer kamp-seisoen. Soos die kwik-vlakke styg vaar meer en meer mense die natuur binne. Oop vlaktes reg oor die land word skielik versier met kleurvolle tente wat soos miershope dimensie aan die landskap gee en binne-kuiers word vinnig verruil vir buite-kuiers en baljaar. Ons het al gekyk […]

Denise Neethling

Denise Neethling

16 Oktober 2013

Ek en my meisie bly in ’n … huisie?

Ek en my meisie bly in ’n … huisie?

As dié liriek van wyle Worsie Visser nie ‘n huppel in jou stap sit nie, het dit miskien tyd geword dat jy die pad vat en rustig raak, weg van die stad se lawaai en alewige gebrom van karre op hoofpaaie en groepe mense in klein kantoortjies. Ons LekkeSlaap-span het lekke verblyf-opsies gaan soek wat […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

9 Oktober 2013

Ontdek jou blou bloed!

Ontdek jou blou bloed!

Eers het Charlize Theron ons laat wens ons kan ‘n goue beeldjie (eerder as nog ‘n koeksister) vashou, toe het Charlene Wittstock se liefde vir Prins Albert van Monaco ons na sprokiesverhale laat hunker. Maar vandag vergeet ons vir een oomblik van die media se lawaai oor die bekroondes, bekendes en glanspersone wat baie paddas […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

2 Oktober 2013

4 Gesondheidswenke vir die langpad

4 Gesondheidswenke vir die langpad

Moenie van jou gesonde leefstylgewoontes vergeet as jy die langpad aanpak nie. Ongesonde voedselkeuses sal jou uitgeput, moeg en opgeblaas laat voel nog voordat jy die ontbyttafel bygekom het. Hier is vier gesondheidswenke vir die langpad wat jou jeans losser sal laat sit sonder dat dit jou sak ruk: 1. Stop by die plekke met […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

27 September 2013

Twee troeteldiervriendelike plekke in Hondeklipbaai

Twee troeteldiervriendelike plekke in Hondeklipbaai

Die jaar is oor die hond se stert, en dit het uiteindelik tyd geword om ‘n Desember-wegbreek te beplan. Ongelukkig is dit ook ‘n stresvolle tyd van die jaar, want by die werk is dit bedrywig, met die geldsake gaan dit beroerd en dit voel meteens, seker omdat jy moeg is, of jy vir alles […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

20 September 2013

Lig jou pinkie vir R100 of minder

Lig jou pinkie vir R100 of minder

Die storie agter High Tea: In die 19de eeu was dit algemeen dat die Engelse ‘n groot, proteïenryke ontbyt en ‘n ligte middagete geëet het. Teen aandete het die hongerpyne al erg geknaag, soveel so dat Anna, die hertogin van Bedford, in 1840 die High Tea bedink het om die die onvermydelike hongerpyne tussen middagete […]

Elana Esterhuyse

Elana Esterhuyse

20 September 2013

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart