Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 861 reviews.
East London, Amathole District
Seaside The Villa's"Gonubie in Oos-Londen is maar waar ek verkies om te wees as ek daar is. Dis skoon en netjies daar."
East London, Amathole District
111 Rose and Ale"Oos-London is 'n groot stad met al die fasiliteite wat benodig word vir 'n oorslaap geleentheid."
"Die eetplekke in Keimond is maar beperk, maar daar is 'n groter verskeidenheid in Morgan Bay wat net om die draai is. Ons het wel die stilte van Keimond geniet."
East London, Amathole District
Springtide Studios"Oos-Londen dorp self is baie swak en baie onveilig."
East London, Amathole District
Seaside Holiday Apartments"East London used to be a very clean place. Not anymore."
East London, Amathole District
Eland Place"East London has sea, forest and mountains close by. Too many places to visit. Absolutely beautiful country. We'll be back."
"'n Klein kusdorpie sonder pretensie. Kom ons hoop dit word nie oorontwikkel nie."
"By die 1 eetplek wat daar is sal ek nooit weer gaan eet nie. Ons het elke dag Gordonsbaai toe gery vir ontbyt of middagete. Behalwe vir 'n drankwinkel wat nie veel het nie, is daar niks anders nie behalwe 'n spaza winkel. Keimond is definitief nie 'n toeristebestemming nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Ocean Valley View"We just love it and we were happy to see how good a lot of the roads were."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Mal oor die plek en genoeg om te doen. Naby Keimond waar jy oor die rivier kan oorgaan na Seagulls en ander plekkies. Gaan kyk ook in Keimond hoe lyk dit by Neptunes Cove."
East London, Amathole District
See More Guest House"Die natuurskoon is mooi van ver af, maar ons was teleurgestel oor hoe dit vernietig word deur die gemeenskap. Daar is min tot geen instandhouding deur die plaaslike munisipaliteit."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
OKU House"Morgansbaai is 'n stil, vriendelike en baie netjiese kusdorp. Dit is net wat 'n mens nodig het om af te skakel."
"This is a special place that needs more than two days to explore."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Willieweggie"Die baie honde waarvoor die gemors nie opgetel word nie, is frusterend. Die koeie deur die kamp kan ook 'n probleem skep."
East London, Amathole District
7 On Annandale B&B"Die skoonheid en die mooi lande het my betower. Die gasvryheid in die algemeen was wonderlik by die Checkers parkeerarea het 'n ou tannie haar motor se deur te wyd oopgemaak en sy het my motor geraak en uitgeklim en met my gepraat. So wonderlik. Ja, sien uit na nog meer dae in die area later in die jaar."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Cintsa View"Great stay, very comfortable. Had a big group so lots of different places to sit and "kuier"."
"Kei Mouth a nice little town and the people were very friendly. Really had no problems. Beautiful beach. "
East London, Amathole District
Luneburgh Cottages"There are many beautiful locations, you just need to know where to look."
East London, Amathole District
Seaside Shambali"Genoby is een rustige verblijfplaats...veilig..mooi strand."