Verified Reviews

Amathole District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District

Rated 4.4 out of 5 based on 861 reviews.

Hogsback, Amathole District

The Edge Mountain Retreat

"Perfek vir mense wat hou van buitelewe-aktiwiteite."

Kei Mouth, Amathole District

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"Quiet place with nothing much to do. But that's perfect just to unwind."

Hogsback, Amathole District

Bramber Cottage Living With Joy

"Lieflike bergdorpie met baie te sien en baie staproetes om te neem om die natuurskoon te waardeer. Die dorpie maak eers later oop, maar dit dra by tot ’n algehele ontspanne atmosfeer. Dit is beslis ’n dorp om te aanskou tydens blomtyd van die Azaleas (Oktober). Die restaurante is topklas en die mense laat jou vinnig soos een van hul eie voel."

Glengariff, Amathole District

Makulu Manzi

"Glengariff is maar 'n klein plekkie, maar ons het die rustigheid geniet. Sal definitief weer Glengariff toe gaan."

East London, Amathole District

111 Rose and Ale

"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."

East London, Amathole District

Benri B&B and Self-catering

"Die weer was nie so aangenaam nie. Die paaie het verbetering nodig met al die slaggate! Maar ons het vir die familie gaan kuier en dit was wonderlik. Baie dankie."

Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District

Lagoon View

"Die ongerepte natuur en rustigheid tref mens dadelik."

Hogsback, Amathole District

Laragh-on-Hogsback

"Perfect place for the ideal get away from city rush."

Chintsa (Cintsa), Amathole District

Schafli Manor

"Very quiet place and beautiful place. "

East London, Amathole District

9 Coogee Bay

"Jy moet navorsing doen en weet waarheen om te gaan!"

East London, Amathole District

Kiepersol

"Ons het 'n jaar terug vir die eerste keer Oos-Londen besoek en ons is verslaaf. Wanneer die geleentheid hom bied, is ons vinnig in die kar vir 'n heerlike naweek en was nog nie een keer teleurgestel nie."

East London, Amathole District

9 Coogee Bay

"East London is definitely home away from home."

Hogsback, Amathole District

Serendipity Self-catering Cottages

"Baie buitelug aktiwiteite soos wandel, stap en 4x4-roetes, perdry en fietsry is ook beskikbaar. Voldoende restaurante en akommodasie is beskikbaar. Hogsback is regtig 'n besoek werd. Pragtig tussen die berge."

Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District

Unit 1 Beach Road

"Morganbaai is vir seker ’n diamant van ’n bestemming. Die strande en see is mooi en dan nie eers gepraat van die uitkyk by die natuurreservaat nie. Die mense in Morganbaai is almal so vriendelik en verwelkomend. Fantastiese wegbreek."

Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District

Lagoon View

"Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier."

Hogsback, Amathole District

Maple Grove Cabin

"Hogsback is a beautiful little place. The locals are very friendly and restaurants are reasonably priced! Scenery is beautiful! It would be advisable to not go in a normal car because the roads are bad, especially after it has rained!"

Hogsback, Amathole District

Bramber Cottage Living With Joy

"Little shops are quaint, restaurants are good."

Kei Mouth, Amathole District

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"Great place to visit, amazing beach and overall friendly people."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers