Geverifieerde Resensie

Ballito

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 543 resensies.

Ballito

Beach Forest Lodge

"Netjiese, skoon bestemming."

Ballito

Billfish Apartments

"Ons gaan elke jaar Ballito toe. Sal weer en weer gaan."

Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 402

"Nie te besig nie, lekker rustig."

Ballito

19 Tontiki

"Gaan al 25 jaar daarheen - altyd lekker."

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Fantastiese mooi plek en strande is baie netjies en skoon."

Ballito

La Residence

"Ballito is a great place to go. "

Thompsonsbaai, Ballito

The Islands 2

"Veilige baai met stil poele om in te duik en pragtige visse in die getypoel."

Salt Rock, Ballito

Phumula Beach Cottage

"Beslis die moeite werd."

Ballito

Ruby Sands

"Ballito is werklik is great vakansieplek, julle sien my weer 2020!"

Thompsonsbaai, Ballito

Marichel 4

"Baie lekker vir verskeie redes. Skoon. Rustig. Vriendelike mense. "

Ballito

33 Boulder Bay

"Give recommendations for beaches to swim at. "

Ballito

Zuider Zee

"Ballito het met rasse skrede uitgebrei in die laaste 5 jaar."

Ballito

Beach Forest Lodge

"Ballito is awesome. Thanks Ballito that owners with pets can actually go onto the beach with our dog. "

Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 502

"Goed geleë met lieflike winkelsentrum wat bestaan uit restaurante, bottelstoor en 'n puik Super Spar, paar ander winkels ook. Moet ry om by 'n swemstrand te kom aangesien meeste van die strande in die onmiddellike omgewing rotsagtig is."

Ballito

At Dom's B&B

"Ballito is gewoon leuk gezellig druk en genoeg te doen."

Ballito

Petite Provence B&B

"Very nice, many new shopping centre's."

Salt Rock, Ballito

Fairview Salt Rock

"Lovely swimming beach in a relaxed holiday town with just the right mix of nature and comfort! "

Ballito

Villa Capri Guest House

"Lovely, clean and safe environment."

Ballito

19 Tontiki

"Lieflike plek! Vriendelike mense."

Ballito

At Dom's B&B

"Safe, everything was outstanding."

Ballito

Cowrie Cove 5

"Fantastiese vakansiebestemming, geskik vir vakansiegangers van enige ouderdom."

Thompsonsbaai, Ballito

Villa Flamenco 12

"Mal oor die getypoel vir snorkel."

Ballito

The Boulders 206

"Die beste vakansieplek by FAR."

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Naby aan alles wat jy nodig het!"

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Ai dis net ongelooflik mooi en sal enige tyd weer teruggaan! "

Ballito

19 Tontiki

"A classy place with peace and felt very safe being around the area. I love it."

Ballito

B'Lenghi Beach House

"Loving community."

Ballito

Billfish Apartments

"Baie nabygeleë aan King Shaka Internasionale Lughawe. Bespreek restaurant plekke wanneer dit vakansies is. Alles wat jy nodig het is om die draai."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang