Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1365 resensies.

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Net moeilik om op 'n Sondagaand, nie piektye nie, aandete te kry na 20:00."

Beaufort-Wes

Wagon Wheel Country Lodge

"Die besienswaardighede in die hoofstraat is besonders. Ons het nie lank genoeg vertoef om al die moontlikhede te ontgin nie."

Beaufort-Wes

Old House Lodge

"It's quiet, so for me it's a perfect stop over for when I travel from Johannesburg to Cape Town."

Beaufort-Wes

Grace's Place

"'n Pragtige kerk. "

Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

"Dit was en is nog altyd my oorslaapplek wanneer ons as 'n gesin Kaap toe gegaan het. En nou nog, al is ek 'n weduwee, slaap ek daar oor. Beaufort-Wes vir my is skoon en veilig."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"We would like to have had more time to explore the town and its surrounds."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Dis die moeite werd om die museum te besoek."

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Karoo se vars lug, oop sterre hemel en uitgestrekte landskap."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Wonderlike eetplekke, pragtige, skoon dorp met vriendelike mense, hoop ons het volgende keer meer tyd om die plek te verken."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"A convenient stop-over but not a holiday destination."

Beaufort-Wes

Young's Halfway House

"Blyk nie 'n veilige area te wees nie. Te veel straatkinders/haweloses wat jou lastig val en onveilig laat voel."

Beaufort-Wes

Little Green World

"Die beskikbaarheid van goeie restaurante was baie beperk. Behalwe die gewone gesinsrestaurante, wat nie altyd in 'n moeë reisiger wat nie blootgestel wil word aan jong kinders nie, se smaak val nie, was daar slegs twee restaurante, waarvan een definitief nie aan ons smaak voldoen het nie, veral omdat dit eers hul deure teen 19:00 geopen het. Die ander restaurant was heel aangenaam."

Beaufort-Wes

Lemoenfontein Game Lodge

"Dit wil voorkom of die munisipaliteit die strate begin skoonmaak. Lyk beter as 'n jaar gelede."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Het maar ook sy ongewense elimente. Maar wees veilig. Mens kry dit oral. Hou baie van julle dorp en gastehuise. "

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Die droogte en leë damme is hartverskeurend. Verder is die dorp skoon en die mense vriendelik. Aandblom Gastehuis was 'n wonderlike voorreg!"

Beaufort-Wes

Grace's Place

"Pragtige dorp. Vriendelike mense."

Beaufort-Wes

La Paix Guesthouse

"Ons het Chris Barnard meuseum besoek. Baie interessant oor sy lewensgeskiedenis."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en 'n fees om mee te gesels. Die museums is insiggewend en al die besighede was gretig om te help. Ons sal weer by Beaufort-Wes kom kuier, "

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Gaan gewoonlik tuis by Waggon Wheels en sal in toekoms weer van hulle gebruik wil maak."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Skoon, netjiese dorp."

Beaufort-Wes

Dreams

"Die dorpie is goed geleë vir 'n pitstop op pad na die Kaap. En Beaufort-Wes het alles wat mens nodig het vir daardie oornag stop."

Beaufort-Wes

X Ventures

"Die blyplek strook nie met die dorp nie."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Dankie vir julle vriendelikheid en goeie diens."

Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House

"Warm, maar lekker om te sien die mense in die winkels is steeds baie vriendelik. Van die straat af lyk die plek maar bietjie verniel, maar aangename ervaring."

Beaufort-Wes

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Altyd die beste toeriste stop en rus besienswaardige plek."

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang