Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1365 resensies.

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Mense is baie vriendelik en gasvry."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Lyk baie netjieser as in die verlede."

Beaufort-Wes

Die Herehuis

"It's fine for a night's sleepover but otherwise, there is nothing to do there"

Beaufort-Wes

Olive Grove Guest Farm

"Great stop-over when travelling from Ventersburg to Cape Town, distance very do-able without rushing!"

Beaufort-Wes

Country Cottage

"Het nie besoek nie. Net deurgery."

Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

"Nie veel om te doen nie, maar rustige atmosfeer."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Die mooiste historiese geboue, maar gewoonlik te min tyd om alles te waardeer."

Beaufort-Wes

Mitat Gastehuis

"Gemaklike en geskikte oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Die dorp is mooi skoon."

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Net oorgeslaap, nie dorp besoek nie, alhoewel alle benodighede soos restaurante ens. beskikbaar is."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Daar is 'n 4sheep restaurant wat great is!"

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Niks om te sien nie, baie klein. Weereens het Eskom alles gekortwiek."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Ons oornagstopplekkie weg van die huis."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Queue maar solank die Theuns Jordaan albums vir 'n beter ondervinding."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Dit is 'n goeie oorslaapplek tussen Bloemfontein en die Kaap."

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"Rustige ou dorpie met genoeg winkels om van te kies en keur."

Beaufort-Wes

Dreams

"Beautiful town, nice surroundings."

Beaufort-Wes

Olive Grove Guest Farm

"Sadly Beaufort West's historic buildings on the main road look neglected and are in disrepair."

Beaufort-Wes

Die Nessie

"Pragtige dorp."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Sien baie uit na ons volgende kuier."

Beaufort-Wes

Beautiful Betty B&B

"Nie regtig in die omgewing rond gery nie. Chris Barnard museum was iets besonders om in die verlede te besoek."

Beaufort-Wes

Little Lamb

"Was aangenaam verras!"

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Daar is maar baie min om te doen, anders as om oor te bly om die volgende dag verder te ry. Of om deel te neem aan die jaarlikse MP Prinsloo Jukskei-toernooi."

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"4 sheep restaurant is 'n moet!"

Beaufort-Wes

Beautiful Betty B&B

"Vir my slegs 'n oornagstop."

Beaufort-Wes

Dreams

"Lekker plek. Mal oor die Karoo Nasionale Park."

Beaufort-Wes

Little Lamb

"Ek het nog familie in Beaufort-Wes, maar die plek het baie verander, die geboue word baie nalatig behandel. Beaufort-Wes was 'n baie mooi dorp, dit kan weer wees as mense saamwerk."

Beaufort-Wes

Quaggasfontein Gastehuis

"Die pad is wel deels grondpad, maar was in 'n goeie toestand. Geen probleem vir ons SUV nie."

Beaufort-Wes

Little Lamb

"4 Sheep restaurant is 'n moet! Heerlike kos, vriendelike diens en lekker koue bier."

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Ongelukkig net 'n dorp op pad na iewers."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang